OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH
LEWENSWETENSK
APPE
GRAAD 12
KWARTAAL 1
, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH
KWARTAAL 1:
Inhoudsarea 1: Lewe op molekulêre, sellulêre en weefselvlak
Onderwerp 1: DNS (DNA): Die kode van lewe
Die sel bevat baie verskillende soorte organiese verbindings, onder andere proteïene, lipiede en
koolhidrate.
Proteïene bestaan uit kettings van aminosure.
Organiese verbindings wat nukleïensure genoem word, kom ook in selle voor.
Nukleïensure is organiese verbindings wat die elemente koolstof, waterstof, suurstof, stikstof en fosfor
bevat.
Daar is twee soorte nukleïensure:
o Deoksiribonukleïensuur (DNS) o
Ribonukleïensuur (RNS)
Selle deeldeur middel van mitose.
Gedurende interfase van die selsiklus repliseer die DNS in die kern sodat elke dogtersel wat
voortgebring word, ‘n kopie van die DNS bevat.
, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH
Eenheid 1: Deoksiribonukleïensuur (DNS)
Sleutelwoorde:
Nukleïensuur Organiese verbinding wat die elemente koolstof, waterstof, suurstof,
stikstof en fosfor bevat.
‘n Polinukleotied soos DNA en RNA.
Chromosoom Draadagtige molekule DNS wat uit baie gene bestaan.
Eukariotiese sel Sel met ‘n kern wat deur ‘n membraan omring is en organelle wat deur
membrane omring is.
Geen Spesifieke deel van ‘n draad DNS wat vir ‘n spesifieke eienskap, bv.
oogkleur, kodeer of wat die inligting dra om ‘n spesifieke proteïen, soos
hemoglobien, voort te bring.
Chromatiennetwerk Vorm waarin chromosome aangetref word in die kern van ‘n eukariotiese
sel wat nie verdeel nie.
Die chromatiennetwerk bestaan uit ‘n massa lang, ineengestrengelde drade
DNS.
Ekstranukleêre DNS DNS wat buite die selkern aangetref word.
Komplementêre Nukldotiedbasisse (adenien en timien; guanien en sitosien) wat deur
basisse waterstofbindings gebind kan word en derhalwe die dubbeldraad-
nukleïensuur bymekaarhou.
Dubbelheliks Struktuur wat gevorm word wanneer twee drade rondom ‘n sentrale as
, OPGESOM DEUR ANNUSCKE ESPACH
gedraai word, bv. die twee polinukleotieddrade in ‘n DNS-molekule.
Niekoderings-DNS DNS wat nie kodeer om proteïene voort te bring nie.
DNS-sekwensiëring Proses wat gebruik word om die basisvolgorde in ‘n segment van DNS uit te
werk.
Bewyse Inligting wat gebruik word om te toets dat iets moontlik waar kan wees.
DNS-profilering Prosedure wat gebruik word om individuele organismes te identifiseer op
grond van die unieke volgorde van nukleotiede in elke persoon se DNS.
Forensies Word in ‘n hof gebruik en/of met betrekking tot die oplossing van ‘n
misdaadsaak.
Mitose Tipe seldeling wat in ‘n sel plaasvind wat verdeel om twee identiese
dogterselle voort te bring.
DNS-replikasie Proses waartydens DNS identiese kopieë daarvan voortbring onder die
beheer van die ensiem DNS-polimerase.
Selsiklus Reeks gebeurtenisse wat in ‘n sel plaasvind vandat dit voortgebring word
totdat dit ‘n twee identiese nuwe selle (dogterselle) verdeel het.
Ensiem Gespesialiseerde proteïen wat chemiese reaksies wat binne of buite selle
plaasvind, bespoedig.
Elke soort ensiem is kenmerkend van ‘n spesifieke soort reaksie, bv. DNS-
polimerase sal net die reaksie wat DNS-replikasie veroorsaak, bespoedig.
Sjabloon Enige molekule wat as ‘n patroon vir die skepping van ‘n nuwe molekule