By die robot in Eerstelaan – Marita van Aswegen
1 twee pare voete girts oor die teer
2 sy arm en nek is so styf en seer
3 sy bene so lam van gister se staan
4 ingehaak volg hy gedwee waar hulle gaan
5 motors se band knars tot stilstand
6 in die blikkie klingel vyf sent en ʼn rand
7 hy ruik die vis-en-tjipswinkel van eerstelaan
8 hier by die robot waar hy die dag omstaan
9 sy arm word gepluk en geruk en hy skrik
10 toe sy voet oor ʼn pyp eenkant toe swik
11 “ons beter geld kry, of ek los jou hier,”
12 sis die tsotsi en sy asem ruik na bier
13 sy hart klop vinnig soos dié van ʼn bang kind
14 hoe sal hy weer sy lêplek van hier af kan vind?
15 die verkeerslig klik en die enjins brul saam
16 sy dowwe oë bewend opwaarts geslaan
17 trieng, trieng lui ʼn fiets se klokkie