Carmi Schoeman
Studentenommer: 67730981
Selfoon: 083 290 3081
AFK2604
Werkopdrag 3
710865
Sluitingsdatum: 14 Julie 2021
1
, Inhoud
Leereenheid 3
Vraag 1 ____________________________________________ bl 3
Vraag 2 ____________________________________________ bl 3
Vraag 3 ____________________________________________ bl 5
Vraag 4 ____________________________________________ bl 6
Leereenheid 4
Vraag 1 ____________________________________________ bl 9
Vraag 2 ____________________________________________ bl 10
Vraag 3 ____________________________________________ bl 11
Vraag 4 ____________________________________________ bl 12
Bronnelys __________________________________________ bl 16
Plagiaatverklaaring ___________________________________ bl 17
2
, Leereenheid 3
Vraag 1
Definieer die begrip “misdaad” en verduidelik waarom hierdie begrip problematies is
in die Suid-Afrikaanse konteks. (5)
Misdaad kan volgens die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal 2015 gedefinieer
word as: “ ‘n handeling wat in stryd is met die wet en strafbaar is deur die staat” soos
moord of diefstal. Die begrip van misdaad is alhoewel problematies in Suid-Afrikaan
omdat ons land ‘n diep geskiedenis het gewortel in Kolonialisme en apartheid. Waar
misdaad taboe en selfs swaar gestraf word in ander lande, hier in Suid-Afrika se
sekulêre demokrasie sal die selfde swaar gestrafte misdaad skaars ‘n wenkbrou lig
(Altbeker 2007:38-9). Suid-Afrika het gevoelloos geword teenoor misdaad en as
gevolg moet die misdaad uiters skokkend en wreed wees om genoeg aandag te trek
om gestraf of vervolg te word.
Vraag 2
2.1 Bespreek die konvensionele verskille tussen die klassieke speurverhaal en die
hardgebakte speurverhaal ten opsigte van elkeen van die volgende verhaal
elemente:
a) Die speurder (3)
Die speurder van die klasieke speurverhaal word uitgebeeld as hoogs intelligent
waar die speurder in die hardgebakte speurverhaal nie so intelligent is nie en
meer identifiseerbaar is met die leser omrede hulle as ‘n gewone alledaagse
mens gesien word. Die speurder van die klasieke speurverhaal hou ‘n objektiewe
afstand omrede hy/sy geen persoonlike belange het met die misdaad of die
slagoffer nie, waar die hardgebakte speurverhaal se speurder gewoonlik op ‘n
manier betrokke is by die misdadiger of ‘n agtergrond met hul deel.
b) Die slagoffer (s) (3)
Lesers van hardgebakte speurverhale word aangemoedig deur die styl waar in die
verhaal geskryf is om aanklank met die slagoffers te vind en selfs hulle lot te
betreur, lesers ontwikkel emosies vir die slagoffers. Die teenoorgestelde is waar
as dit kom by klassieke speurverhale waar die verhaal meer klinies en rasioneel is
3