Indeks
Spraakklanke 1.
afkappingsklanke 2.
Akuut 3.
Gravis 4.
Deeltekens 5.
Koppeltekens 6.
Kappie 7.
Getalle en syfers 8.
Punt 9.
Komma 10.
Kommapunt 11.
Uitroepteken 12.
Vraagteken 13.
Ellips 14.
Aandagstreep 15.
Dubbelpunt 16.
Ontronding 17.
Oorronding 18.
Assomilasie 19.
Letteruitspraak 20.
Nasalering 21.
Palatalisasie 22.
Vokaalreduksie 23.
Vokaalverhoging 24.
Klankweglating 25.
Afkorting 26.
Akroniem 27.
Selfstandige naamwoord 28.
Lidwoord 29.
Voornaamwoord 30.
Byvoeglike naamwoord 31.
Telwoorde 32.
Werkwoorde 33.
Tye 34.
Deelwoorde 35.
Bywoorde 36.
Voorsetsels 37.
Voegwoorde 38.
Tussenswerpsels 39.
Soorte sinne 40.
, 1. Spaakklanke
Vokale – lug vrylik van longe tot lippe beweeg bv. A; aa; e; ee; eu; ie; o; oo
Konsonante – verspering in keelholte bv. B; d; k; gh; sj; dj
Diftonge- twee klanke in selle lettergreep versmelt bv. Aai; eeu; oo; ooi; ou
2. Afkappingsteken (‘)
- Woorde wat op I; o; u; en a
- Eiename wat op e of (r)s wat nie uitgespreek word nie
- Klanke nie uitgespreek gaan word nie
3. Akuut (‘)
- Beklemtoning aan te dui
- Name en vreemde woorde
4. Gravis ( )
- Appel, de, he, ne
- Spelling van vreemde wroode
5. Deeltekens (‘’)
- Nuwe lettergreep aan te dui
- Nederlandse spelling
6. Koppeltekens (-)
- Bo-op, poliesie-eenheid, pre-lees
- Opeenvolgende vokale verkeerd gelees word
- Word van vreemde herkoms
- By samestellings wat verhoudings gee
- By samestelling met n simbool ens
- By verbindings
- Geografiese name
- Herhaling van word
- Afstandsamestelings
- Hooftelwoorde
- weglatingsteken
7. Kappie (^)
- Gerekte vokaal klanka
- Geslote e lettergreep
8. Getalle en syfers
- Koppeltekens
- Dubbelpunt skei ure en minute
9. Punt (.)
- Aan die einde van sin en afkortings
10. Komma (,)
- Tussen twee gesegdes
- Voor want en maar
- Voor bystelling
11. Kommapunt (;)
- Voor voogworde
12. Uitroepteken (!)
- Emosie uit te beeld
Spraakklanke 1.
afkappingsklanke 2.
Akuut 3.
Gravis 4.
Deeltekens 5.
Koppeltekens 6.
Kappie 7.
Getalle en syfers 8.
Punt 9.
Komma 10.
Kommapunt 11.
Uitroepteken 12.
Vraagteken 13.
Ellips 14.
Aandagstreep 15.
Dubbelpunt 16.
Ontronding 17.
Oorronding 18.
Assomilasie 19.
Letteruitspraak 20.
Nasalering 21.
Palatalisasie 22.
Vokaalreduksie 23.
Vokaalverhoging 24.
Klankweglating 25.
Afkorting 26.
Akroniem 27.
Selfstandige naamwoord 28.
Lidwoord 29.
Voornaamwoord 30.
Byvoeglike naamwoord 31.
Telwoorde 32.
Werkwoorde 33.
Tye 34.
Deelwoorde 35.
Bywoorde 36.
Voorsetsels 37.
Voegwoorde 38.
Tussenswerpsels 39.
Soorte sinne 40.
, 1. Spaakklanke
Vokale – lug vrylik van longe tot lippe beweeg bv. A; aa; e; ee; eu; ie; o; oo
Konsonante – verspering in keelholte bv. B; d; k; gh; sj; dj
Diftonge- twee klanke in selle lettergreep versmelt bv. Aai; eeu; oo; ooi; ou
2. Afkappingsteken (‘)
- Woorde wat op I; o; u; en a
- Eiename wat op e of (r)s wat nie uitgespreek word nie
- Klanke nie uitgespreek gaan word nie
3. Akuut (‘)
- Beklemtoning aan te dui
- Name en vreemde woorde
4. Gravis ( )
- Appel, de, he, ne
- Spelling van vreemde wroode
5. Deeltekens (‘’)
- Nuwe lettergreep aan te dui
- Nederlandse spelling
6. Koppeltekens (-)
- Bo-op, poliesie-eenheid, pre-lees
- Opeenvolgende vokale verkeerd gelees word
- Word van vreemde herkoms
- By samestellings wat verhoudings gee
- By samestelling met n simbool ens
- By verbindings
- Geografiese name
- Herhaling van word
- Afstandsamestelings
- Hooftelwoorde
- weglatingsteken
7. Kappie (^)
- Gerekte vokaal klanka
- Geslote e lettergreep
8. Getalle en syfers
- Koppeltekens
- Dubbelpunt skei ure en minute
9. Punt (.)
- Aan die einde van sin en afkortings
10. Komma (,)
- Tussen twee gesegdes
- Voor want en maar
- Voor bystelling
11. Kommapunt (;)
- Voor voogworde
12. Uitroepteken (!)
- Emosie uit te beeld