100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Other

Sondagaande poem annotations

Rating
-
Sold
1
Pages
2
Uploaded on
31-08-2021
Written in
2021/2022

An in depth analysis of the poem "Sondagaande" in Afrikaans for easy understanding prescribed by the IEB for 2021 FAL.

Institution
Course








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
August 31, 2021
Number of pages
2
Written in
2021/2022
Type
Other
Person
Unknown

Subjects

Content preview

!Meervoud: Die gebeure (events) is nie tot ‘n spesifieke Sondagaand beperk nie. Die
gebeure word elke sewende dag (Sondag) herhaal (repeat) (KYK: 7 reëls in die gedig!)
!Einde van die naweek: Naweek: assosiasie met pret; sosiale aktiwiteite
Begin van nuwe week: werk/skool – nie iets waarna mens uitsien nie; stresvol
Sondagaand: alleen – tyd van refleksie; anti-klimaks na die naweek
Sondagaande
tone = Onheilspellend - ominous Sinestesie
Donker: Sintuig – sig (sight)
Taai: tassintuig (touch)
Klewerig (sticky); swaar,
1. die aand stuur sy roofvoëls uit in die taai donker neerdrukkende (depressing)
atmosfeer
Metafoor: aand = valkenier/jagter personifikasie
Soek prooi; bedreiging (threat) • Beskryf met 'n ander
sigtuig as normaalweg
2. hulle draai eers rond Figuurlik:
Sondagaande se alleenheid / vrees vang ‘n mens soos
Die roofvoëls = alleenheid / vrees roofvoëls hulle prooi vang – mens kan nie daarvan wegkom nie
3. hoog bo die stad se woonsteldakke
•Die bedreiging is nog ver weg. Ironie: baie mense; tog is hulle alleen
•MAAR: die mens (die prooi) is reeds bewus (aware) daarvan
4. maar mettertyd sirkel hulle laer, al laer
Geleidelik (gradually; slowly) !Figuurlik: alleenheid kom al nader
!Die mens is die prooi – onmoontlik om te ontsnap
5. en sink neer op die krom lamppale
• Metafoor: Iets wat sink is swaar
Hier: neerdrukkend (depressing) Onvermydelik (inescapable)
6. vanwaar hulle met skerp oë by vensters kan intuur
!Sien alles raak !Kyk stip – mis niks
!Die “prooi” kan nie ontsnap nie !Bedreiging is nou baie naby – kan nie wegkom nie
7. na die prooi wat elke week sielalleen voor Sondagaande staan
Metafoor: die mens is die “prooi”
van sy eensaamheid Stoksielalleen / stokalleen:
Siel: Fisies en geestelik (spiritually)
alleen
Fanie Viljoen




•Sondagaand is soos ‘n valkenier (falconer) wat sy roofvoëls stuur om prooi
te gaan soek / te gaan jag (hunt).
•Die roofvoëls sirkel eers hoog bo die stad se woonstelle.
•Dan vlieg hulle laer en gaan sit op die lamppale.
•Daarvandaan loer hulle deur die vensters op soek na die prooi: Mense wat
Sondagaande alleen / verlate voel.


STRUKTUUR

!Vrye vers: Geen hoofletters
Behalwe Sondagaand: beklemtoon dit

!1 strofe: 7 reëls – 7 dae per week (Sondag is eerste/laaste dag)

!Progressie: Roofvoëls draai eers rond
-- Sirkel laer
-- sink neer/gaan sit op lamppale
-- intuur (refleksie – van buite na binne)
-- sielalleen
$3.03
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
hannahmoore3 University of Cape Town
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
122
Member since
4 year
Number of followers
97
Documents
32
Last sold
1 month ago

3.7

22 reviews

5
12
4
2
3
1
2
3
1
4

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions