•Gedig is ‘n uitgebreide metafoor
spreker (ek) / tiener = ‘n touloper. pad na grootword = tou. ouers / onderwysers = toeskouers
probleme op die pad / uitdagings/ = storms/wind. familie / ouerhuis /skoolroosters = tou se ankers
touloper Tightrope walker
•Die titel van die bundel, Toulopers, handel oor tieners en hulle ervaring (experience) van die grootwordproses.
= uitdagings (challenges) Alliterasie: v/w storm / bakleiery / argumente
Verklein
die storms woed weer in ons huis vandag
woord + Dapper / risiko / gevaarlik
skuifel maar vol durf klim ek op die tou
(shuffle)
=
onseker voetjie vir voetjie skuifel ek vorentoe Positief / na die toekoms
/ bang
verby die verwyt-winde van
het jy al weer Verwyte (reproach) van die
ouers – clichès
ek het mos gesê
wat het jy gedoen
Bekommerde (worried) Magteloos / ver / nie in beheer
gekwelde oë kyk vir my van doer onder
limelight balancing trick
ver verwyder van my kollig-balanseertruuk
= pad na grootwoord
Ankers (stabiel/veilig) / vasgevang (trapped)
my tou web tussen - paradoks
1. Die huis en kamers en deure: vang hom
vas (“trap”)
mure en deurhandvatsels 2. Gesin- mense om hom
3. tyd/rooster: dae, weke, maande, jare
4. tegnologie
familiefoto’s en almanakke
blitsende tv-beelde en internetkonneksies
Ontsnap:escape. Eindpunt / doel
Kontrasteer
tot by die tuinhek Hek na vryheid: volwassenheid
met doer
onder = ek is hoog bo die grond
afstand
Tiener in Wind is gevaarlik
beheer weg van alles behalwe die wind Wind= verwyte eise / druk
Die wind: moeilike/ gevaarlike dinge
Fokus: op
wat maar ek dink nie daaraan nie
belangrik
is/ wat om
te doen ek hou my oog op die tou
om te Progressie: voetjie vir voetjie skuifel ek
oorleef
(survive):
ek balanseer my lewe vorentoe
Nie meer verkleinwoordjies nie = groter
BALANS selfvertroue/ sekerheid. Nie meer skuifel
en voet vir voet skuif ek vorentoe (shuffel)=skuif(move)
deur die storm Oorleef die moeilike tienerjare ;
word groot
Fanie Viljoen
Vrye vers; 21 reëls: Grootwordproses