rasioneel verklaar (explain) Dit word al hoe moeiliker om in iets te glo wat jy nie fisies kan bewys (prove) nie
•‘n Klein bietjie geloof: - Die meeste rasionele mense hou tog ‘n klein bietjie geloof oor. Byvoorbeeld: bid oor iets
klein geloof
wat ons nie verstaan nie
Kontras in elke reël: Droom/fantasie/verbeelding - werklikheid
1 die kabouter is uit my tuin gesteel
Sprokieskarakter (garden gnome) Werklikheid van ons samelewing – diefstal/misdaad
2 en kersvader kom nooit meer op sy slee
Ontnugtering (disillusionment) wanneer mens grootword - dit
waarin jy vas geglo het, bestaan nie regtig nie
3 dieTooth
tandemuis was net my ma
fairy: Ontnugtering – werklikheid
4 en paddaprinse is amfibieë
Sprokie: Ontnugtering – dit bestaan nie in die werklikheid nie
Wetenskaplike term vir paddas
5 Armstrong was die man op die maan
Neil Armstrong – fisies moontlik, nie ‘n fantasie nie
6 en my melkskommelweg het versuur
Metafoor: beklemtoon ironie – kinderlike onskuld verdwyn – die melkweg is nou
net ‘n natuurverskynsel (turned sour)
7 drake is dinosourusse
Fossiele, bene: Mens kan dit bewys
8 lugkastele is argitektuur
Lugkastele bou: droom – drome word vervang (replaced) met regte geboue
Geen kontras: Net die rasionele bly oor
9 ek het ál my sprokies brand gesteek
Beklemtoon: Ontnugtering dat alle drome/fantasieë vernietig (destroyed) is
Maak plek vir twyfel: wat jy nie fisies kan bewys nie, bestaan nie
10 Realisme, Feite, Wetenskap:
Hoofletters: Beklemtoon die werklikheid – dis soos die nuwe rasionele godsdiens, daarom hoofletters
11 EK KAN BEWYS! Alles hoofletters, ‘n uitroep, ‘n skreeu: spreker probeer
haarself oortuig
Wending; teenstrydigheid
volg(contradiction) Retoriese vraag: ironie; mens kan nie alle vrae beantwoord nie
12 maar waarom slaap ek Irrasionele
met my lig nog aan
vrees vir die donker /
Wrestle onbekende – metafoor vir vrese
13 stoei met die monsters onder my bed
Retoriese vraag
14 en waarom bid ek elke dag
Geloof in God: irrasioneel
15 dat die Prins op die donkie my moet red?
• Hoofletter: Kontras met die vorige strofe – god van die wetenskap vs God van
die Bybel wat jy nie rasioneel kan verstaan nie
• Kontras met sprokies: “Prins op die wit perd” (Knight in shining armour)
Tanja Joubert
• Let op:
• Strofes 1 – 3: Stellings (statements) - Strofe 4 : Retoriese vrae
• Strofe 1, 2, 4: Kwatryne, Gebroke rym – sprokies