Asem Notes
Hoofstuk 1
Barries sing baie hartseer depressiewe liriek op sy Blouswart Gibson-kitaar. Barrie sweet
nie presies nie wanneer hy na sy pa gaan maar dit sal volgende week wees (klaar geskryf
het). Hy vertel sy vriende dat hy na sy pa huis toe gaan om hom rottegif te ingee -
KERSGESKENK (nie om te doodmaak nie maar vir hom vir die pyn krul). Sy pa wou
hom nog nooit gehad het nie en vergeet sy vejaardag vir elf jare. Hy het hierdie jaar
onthou en Barries moet hom kuier. Pa is ‘n rot en monster (het Barries met ‘n gordel toe
hy vyf jaar oud was) en Barries wil wraak neem. Barries wil ook sy ma se nooiensvan
aanneem (Nellie). Barries woon in Houghton. (ondankbaar: het die woonstel ‘n
duiwehokkie genoem). Lizette is Barries se meisie: sy vertel hom dat sy mense weet wat
in dieselfde bootjie as hy is (sy het hom ‘n jammerbal genoem).
Barries se ma (Tannie Vera) gaan uit vanaand. Theo sê dat Tannie Vera sexy vanaand
lyk. (Sy sê dat Theo soos Ken lyk maar sy speel nie meer met poppe nie). Sy gee Barries
‘n paar honderd rand vir pizza. Barries sê dat hulle klub toe sal gaan met die Mercedes
(oor sy dooie liggaam) maar hulle sal met Theo se kar gaan (Lemetjie-groen Opel
Kadett).
Lizette en Barries amper het seks maar sy het hom gestop omdat sy ma in die huis is en
hy het geen kondome nie. Hy sê dat hy versigtig sal wees en Lizette sê dat hy
supermoedswillig is en kan nie vir iets wag nie (anders die laaste tyd). Theo soek Lizette
en Barries se ma.
Ma vra Barries om nie te rook nie.(Tannie Vera weet nie dat hy ook ecstacy saam met
dagga rook nie) Barries sê dat:
Almal rook om happy te voel
Wettig nou
Niks daarmee fout as jy dit reg gebruik het
Die woonstel ruik soos ruik maar Barries sê dat sy ma Theo se rum en maple ruik.
Barries was goed vir langafstand (verskonings: asma en krampe in bene), krieket,
akademis.
Barries hang oor die balkon reiling (tien verdiepings hoog). Hy wonder of daar ‘n god is
en sal god hy laat vlieg as hy oor die balkon spring. Barries vergeet om Nelson (African
Grey) hom in te bring. Barries wens hy ook vlerke het maar hy is bly hy is nie in ‘n hok
nie.
Tannie Vera het ‘n interdik teen Barries se pa. Ma was partykeer jammer vir pa.
Ma voel onrustig oor vanaand: De Kock broers is ‘n slegte invloed. Barries moet nugter
wees wanner hy huis toe sal kom sodat hulle verder kan praat.