Werksopdrag 02
Sluitingsdatum: 10 September 2018
Unieke nr: 745326
Britany Faasen
Student no: 63486156
Deel 1
VRAAG 1:
Niestandaardafrikaans bestaan uit twee kategoriee naamlik omgangsvarieteite
wat iets van die spreker se herkoms en sosiale groepering en registervarieteite
waarin mense binne n groepsverband hul kommunikatief uitdruk asook hul
aktiwiteite deel van hul leefstyl maak.
Hierdie taalvorm is nie “onbeskaaf” of “ minerwaardig” nie. Die term word
gebruik vir Afrikaans wat nie algemeen oor die hele spraakgebied en onder alle
taalgebruikers voorkom nie.
VRAAG 2:
Dit is die vorm van die betekenis van n teks deur ander tekse. Dit is ook die
interaksie of verbintenis tussen tekse. Ons kan ook se dis hoe verskillende
tekse ‘met mekaar praat’ mekaar deur aanhaalings eggo, deur verwysings of
bloot deur die feit dat dit tekste is.
Interteksualiteit kan ook baie eenvoudig wees, verskillende tekste beskik oor
interteksualiteit, want albei is tekste. Interteksualiteit kan ook baie kompleks
wes wees want, tekste is verwant aanmekaar of verbind met mekaar.
VRAAG 3: