ekonomiese en sosiale prestasie-aanwysers
2.2 Ruilvoet
LANGVRAAG: EKONOMIESE AANWYSERS
• die verhouding tussen uitvoer en invoerpryse
• teenoorgestelde gebeur as uitvoerprys styg en
Ekonomiese aanwysers is statistiese data rakende die ruilvoet verbeter
prestasie en neigings van ekonomiese veranderlikes • veranderinge in ruilvoet dien as aanwyser van
gebruik oor tyd. veranderinge wat mat oorspoel na betalingsbalans
• bv. as dit verswak, mag tekort volg, en as dit gebeur
sal die geldeenheid depresieer
1. INFLASIEKOERS AANWYSERS
3. GELDVOORRAAD AANWYSERS
1.1 Verbruikerspryse (VPI)
• toon prysstygings van verteenwoordigende mandjie
goedere en dienste wat verbruikers koop • M1: note en munte in omloop en opvraagdeposito’s
• word ook gebruik vir inflasieteikens van privaatsektor by banke
• pryse van ingevoerde goedere word nie eksplisiet • M2: M1 plus ander korttermyn en mediumtermyn
deposito’s van huishoudelike privaatsektor
getoon nie
• M3: M2 plus langtermyn deposito’s van
• rentekoerse word in berekening gebring
huishoudelike privaatsektor by banke
1.2 Produksiepryse (PPI)
• meet pryse van plaaslik geproduseerde goedere 4. RENTEKOERS AANWYSERS
sodra hulle fabriekshek verlaat en ingevoerde
goedere sodra hulle land binnekom
• bestaan uit mandjie van plaaslike, ingevoerde en • rentekoers: rente is koste van geleende geld
uitgevoerde goedere • repokoers: koers waarteen SARB geld aan banke
• rentekoerse word uitgesluit leen, een van belangrikste rentekoers aanwysers
• meet produksiekoste en nie lewenskoste nie
5. PRODUKTIWITEIT AANWYSERS
2. BUITELANDSE HANDEL AANWYSERS
5.1 Arbeids produktiwiteit
2.1 Wisselkoers • egter die een wat fyn dopgehou moet word, veral in
• die prys waarteen een geldeenheid vir ander verruil verhouding tot reële loon stygings
word • bv. in SA styg produktiwiteit minder as arbeids
• twee metodes - indirekte en direkte metode, vergoeding
334
meeste lande gebruik direkte metode • arbeidsproduktiwiteit = 55#+56 8'.$'.( "# 1"'#(
• veranderinge in wisselkoers beïnvloed pryse van
5.2 Vergoeding per werker
invoere en pryse verdien met uitvoere
• as produktiwiteit minder styg as reële loon stygings,
• belangrik vir beide invoerder en uitvoerder om oog
sal inflasiedruk voorkom
te hou op wisselkoerse met handelsvennote
• verband tussen produktiwiteit en lone is uiters
belangrik vir werkgewers en werkers en daarom is
dit belangrike aanwysers
35
, 6. INDIENSNEMING AANWYSERS 2. VOEDING EN GESONDHEID AANWYSERS
6.1 Ekonomies aktiewe bevolking 1. Voeding
• amptelike indiensneming ouderdomme in SA is 1.1 Wanvoeding
tussen 15- 65 wie gewillig is om te werk • wanvoeding word uitgedruk op twee maniere: nl.
• sluit werkers in formele sektor, informele sektor, gewig vir ouderdom en lengte vir gewig
werkgewers, self-indien en werkloses in • belangrik om wanvoeding te monitor omrede dit
6.2 Werkloosheid ontwikkeling van kinders onderdruk
• toename in werkloosheidskoers vereis meer geld vir 1.2 Obesiteit
WVF-uitbetalings • toenemende voorkoms van obesiteit in SA is groot
• in ontwikkelende lande is werkloosheid een van hoof bekommernis
oorsake van armoede • obesiteit kan lei tot negatiewe
6.3 Indiensneming koers gesondheidstoestande wat mens se vermoë om te
• getal mense in diens geneem uitgedruk as werk nadelig beïnvloed asook hul vermoë om na
persentasie van EAB hulself om te sien
• indiensname koers kan ook omgeskakel word na
indeks 2. Gesondheid
2.1 Kindermortaliteit
• aantal kinders wat sterf voor 1 jaar is manier om
LANGVRAAG: SOSIALE AANWYSERS gesondheid van bevolking te meet
• kindermortaliteit is aansienlik hoër in arm
Sosiale aanwysers het betrekking op mense. Hulle huishoudings
monitor identifiseerbare en omskryfbare kwessies wat 2.2 Onder 5 mortaliteit
verband hou met mens se welsyn oor tydperk. • aantal kinders wat sterf voor 5 jaar oud
2.3 Gesondheid besteding
• totale besteding aan gesondheid deur staat en
1. ONDERWYS privaatsektor, as persentasie van BBP
• gesondheidsorg het buitengewoon positiewe
1. Persentasie openbare sektor besteding eksternaliteite
• SA het een van hoogste vlakke ter wêreld van
openbare belegging in onderwys 3. Toegang tot veilige drinkwater
• persentasie van nasionale begroting wat direk • persentasie van bevolking wat redelike toegang het
toegewys word aan onderwys tot veilige drinkwater
2. Persentasie sekondêre skool-inskrywings
• meer as 90% van SA se meer as 12 miljoen 4. Toegang tot sanitasie
potensiële skoolkinders is in skool • persentasie van bevolking wat ten minste
• baie hoër inskryfwingsyfer as in meeste ander genoegsame sanitasie fasiliteite het wat menslike,
ontwikkelende lande diere en insek kontak voorkom
• gesonde bevolking bespaar op mediese en ander
koste, genereer inkomste en sorg vir sterk ekonomie
36