die openbare sektor
LANGVRAAG: REDES VIR OPENBARESEKTOR- 4. BUROKRASIE
MISLUKKINGS
Die openbare sektor misluk wanneer hulle nie daarin • 'n burokraat is 'n diegeen wat probeer om soveel as
slaag om 'n ekonomie en die hulpbronne onder sy moontlik in sy sak te steek om sy status en mag te
beheer optimaal te bestuur nie. verhoog
• sodanige burokrate is belangeloos en nie sensitief
vir die behoeftes van klante nie
1. BESTUUR MISLUKKING • burokrate is geneig om reëls en regulasies sonder
oordeel te volg
• hulle is geneig om meer belang te stel om reëls te
• onkunde kom voor deur bv. die toepassing van volg as om doeltreffende dienslewering of goedere
teenstrydige beleide, of gebrek aan leierskap, ens. aan mense te verskaf
• politici is geneig om beleid te bevorder en steeds
geld aan projekte te spandeer as hulle stemme in
ruil daarvoor kan kry
5. POLITICI
• beleid kan ondoeltreffende toewysing van
hulpbronne insluit
• baie entiteite in openbare sektor het gebrek aan • diegene wie se doel dit is om herkies te word en wat
kapasiteit vanweë gebrek aan vaardighede strategieë volg om soveel moontlik stemme te kry
om politieke ampte te beklee of te behou
• sodanige politici het korttermyn horison wat beperk
2. ONVERSKILLIGHEID is tot datum van die volgende verkiesing
• regeringsamptenare toon min of geen 6. STRUKTURELE SWAKHEDE
belangstelling in doeltreffende dienslewering aan
publiek nie
• in ontwikkelende lande word daar dikwels nie • mikpunte wat openbare sektor stel word nie behaal
toerekenbaarheid aanvaar nie nie
• simptome - korrupsie en swak dienslewering • sekere mikpunte werk teen mekaar in, bv. wanneer
• kliënte het geen seggenskap nie die staat inkomste en welvaart te aggressief verdeel
3. GEBREK AAN MOTIVERING 7. SPESIALE BELANGEGROEPE
• voorste-linie-werkers kry selde aansporings vir
• pogings deur belangegroepe soos boere of
suksesvolle dienslewering
georganiseerde arbeid om regering tot hul eie
• daar is min of geen bepalings vir gehalte en voordeel te beïnvloed
kwantiteit, effektiewe en produktiewe dienslewering
nie, en dit lei tot beperkte dienslewering, lae gehalte
en hoë koste
• sommige departemente slaag daarin om dienste
onder hierdie omstandighede te lewer, maar die
diens bly beperk, is van lae kwaliteit, en is duur
12