Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 11 pages
Summary

Summary Geskiedenis opsommings Kw 2 Graad 9 CAPS

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 11 pages

-Toenemende spanning tussen die Geallieerdes na die einde van die Tweede Wereldoorlog in Europa. - Definisie van die supermoondhede en die betekenis van "Koue Oorlog" - Paragraafvraag: Die Wapenwedloop - Langvraag: Einde van die Tweede Wereldoorlog in die Stille Oseaan. -Nuwe Woorde

Content preview

Ontwikkeling
Die betekenis van ontwikkeling
Ontwikkeling word gedefinieer as ‘n verbetering in die faktore wat die gehalte en standaard van ‘n mens
se lewe beinvloed.

Hierdie faktore sluit in:

• Inkomste
• Dieet
• Behuising
• Gesondheidsorg
• Sanitasie
• Onderwys

Ontwikkeling sluit ook in:

• Ekonomiese groei
• Tegnologie vooruitgang
• Die opheffing van menseregte

Die drie hoofareas binne ontwikkeling is:

• Die ekonomie
• Die samelewing
• Die omgewing

Ekonomiese aspekte van ontwikkeling

‘n Land se ekonomie verwys na al die aktiwiteite wat mense gebruik, asook hulpbronne, om welstand te
skep.

Dit sluit in:

• Ondernemings
• Nywerhede
• Handel wat mense in diens neem en geld maak.

Ekonomiese ontwikkeling is die verbetering in ‘n persoon se standaard van lewe en ‘n land se welstand.

Met ‘n groter inkomste kan ‘n mens beter onderwys, gesondheidsorg, voedsel en behuising bekostig.

Met toenemende welvaart kan ‘n land se infrastruktuur verbeter.

Sosiale aspekte van ontwikkeling

Die woord “sosiale” is gekoppel aan die samelewing of aan mense.

In die verlede het die meeste projekte ‘n ekonomiese fokus gehad.

Maar selfs met ekonomiese groei en ontwikkeling, bly ‘n groeiende aantal mense arm.

, Dit is nie goed as ‘n land se rykdom verhoog maar sy mense se lewensgehalte verbeter nie.

Dit was om hierdie rede dat mense die fokus van ontwikkeling geword het.

Maatskaplike ontwikkeling, ook bekend as “menslike onwikkeling”, gaan oor die welsyn van mense en
hul gesondheid, gemak, geluk en voorspoed.

‘n Paar voorbeelde van maatskaplike ontwikkeling sluit in:

• Verbetering van opvoeding, opleiding, gesondheidsorg en behuising.
• Die versekering dat vroue en kinders gelyk behandel word.
• Sosiale sekerheid.
• Die beskerming van menseregte, vryheid, veiligheid en sekuriteit.

Omgewingsaspekte van ontwikkeling

Die omgewing is die natuurlike wereld om ons.

Dit sluit in:

• Die lug
• Land
• Water
• Alle plante en diere

In die verlede het die ontwikkeling van sommige projekte die natuurlike omgewing beskadig.

As ontwikkeling betekenisvol en volhoubaar is, rig dit nie skade aan die omgewing nie.

As ‘n ontwikkeling werk skep en mense se lewens en inkomstes verbeter maar dit skaad die omgewing,
is dit nie betekenisvol nie.

Betekenisvolle ontwikkeling neem die impak op die omgewing in ag en vind plaas sonder om die
natuurlike omgewing te beskadig.

Omgewingsontwikkeling beteken dat ons binne die Aarde se middele lewe.



Maniere om ontwikkeling te meet
Meet ekonomiese aspekte van ontwikkeling

Bruto Binnelandse Produk (BBP)

Dit is die totale waarde van al die goedere en dienste wat ‘n land in een jaar produseer.

Bruto Binnelandse Produk per capita (BBP/capita)

BBP vertel ons wat ‘n land se inkomstes is.

Connected book
 image
Publisher: 2013 ISBN: 9780636144750 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Eenheid 1-4
Uploaded on
June 22, 2021
Number of pages
11
Written in
2021/2022
Type
Summary
$6.38

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeerNou
3.9
(8)
Sold
83
Followers
57
Items
38
Last sold
5 months ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions