Medium-die stof of materiaal waarlangs die puls beweeg(dra puls)
-deeltjies in die medium skuif tydelik
versteuring - a.g.v tou beweging
puls-n enkele versteuring wat in 'n medium van een punt na ‘n ander beweeg
transversale puls-wanneer die deeltjies van die medium loodreg beweeg met
die voortplantingsrigting van die puls
Amplitude
Pulsspoed
Verplasing
Pulslengte
Rus of ewewig
Rusposisie-geen puls of versteuring
Amplitude-die maksimum verplasing/versteuring van ‘n deeltjie
vanaf rusposisie
Pulslengte-afstand tussen puls se begin en einde
- puls het geen frekwensie-(enkele versteuring )
kruin (op)-positief
trog(af)- negatief
pulsspoed-die afstand wat die puls aflê per tyd
formule uir pulsspoed -
⁃
ander tipe puls is longitudinale parallel
, Superponering van pulse
Waarneming:
- puls kan nie rigting verander nie
- pulse beweeg onafhanklik na mekaar
- plus amplitudes by kruising
- gaan onveranderd na kruising
superponering
beginsel van superponering- waneer 2 pulse gelyktydig by dieselfde
punt in'n medium ontmoet, is die oombliklike verplasing by die punt
die algebraïse som van die verplasing van elke puls op daai oomblik
Resultaat van superponering
= interferensie
interferensie- wanneer 2 of meer pulse ( of golwe) in
dieselfde ruimte op dieselfde tyd op mekaar inwerk
konstruktief of destruktief
konstruktiewe interferensie- wanneer 2 pulse aan dieselfde kant
van die rusposisie ontmoet
- tel amplitudes bymekaar
- onveranderd na kruising
destruktiewe interferensie - wanneer 2 pulse aan teenoorgestelde
kante van die rusposisie ontmoet
- veroorsaak verswakde of geen puls (kanseleer uit)
- onveranderd na kruising
, Hoofstuk Z
Transversale golwe
golf- die reëlmatige opeenvolging van pulse (energie oordrag)
tipes
transversaal longitudinaal
- watergolwe - parallel in veer
- golwe in tou/veer - klankgolwe
- golwe in kitaarsnaar
- elektromagneties
transversale golf- in golf waarin die voortplantingsrigting van die golf
loodreg is op die beweging van die medium
gevorm deur = hou een punt van tou vas en beweeg ander punt heen en
weer
kruin
golflengte
amplitude
amplitude
trog