transpirasie
opwaartse
vervoer
absorbsie
dwarsvervoer:
> wortels anker plante in die grond
> wortelhare vergroot wortels se absorbsie-oppervlak
> wortels en wortelhare absorbeer water deur osmose en minerale soute
deur diffusie uit die grand tot in die epidermis
> water beweeg deur al die lae korteksselle tot by die sentrale silinder en
dan tot in die vaat weefsel → meeste na xileem en minder na floeëm
kragte van opwaartse vervoer: transpirasiesuigkrag, kapillariteit,
worteldruk
transpirasie-Is die vrystel van waterdamp dmv diffusie uit 'n blaar se
huidmondjies,van 'n hoë waterkonsentrasie in blaarselle en intersellulêre
lugruimtes na 'n laer waterkonsentrasie in die atmosfeer.
, transpirasie suigkrag
•Soos wat waterdamp waterkonsentrasie in transpireer, daal die
waterkonsentrasie in 'n blaar
•Watermolekules diffundeer uit blaarare se xileem in die lugruimtes in en
na blaarselle toe.
•’n Suigkrag ontstaan wat water van stingelxileem na blaarxileem laat
vloei.
•Die transpirasiesuigkrag laat water van die wortelxileem na die
stingelxileem vloei.
•Water word weer deur osmose uit grond geabsorbeer.
kapillariteit
Xileem se houtvate is soos dun kapillêre buisies.
Kapillêre kragte trek water-molekules klein entjies (paar mm) opwaarts as 'n
waterkolom in plantxileem.
>Sterk adhesiekragte tussen watermolekules en houtvatwande,
>Sterk kohesiekragte tussen watermolekules.
worteldruk
Xileem se houtvate is soos dun kapillêre buisies.
Kapillêre kragte trek water-molekules klein entjies (paar mm) opwaarts as 'n
waterkolom in plantxileem.
Sterk adhesiekragte tussen watermolekules en houtvatwande,
Sterk kohesiekragte tussen watermolekules.