Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages
Summary

Summary LO opsomming Kw 1+2 CAPs

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages

Selfontwikkeling in die samelewing: Doelwitstellingsvaardighede. Selfontwikkeling in die samelewing: Seksuele gedrag en seksuele gesondheid. Wereld van werk: Tydsbestuurvaardighede, en lees en skryf vir verskillende doeleindes. Liggaamlike welstand. Grondwetlike regte en verantwoordelikhede: Burgers se regte en verantwoordelikhede. Grondwetlike regte en verantwoordelikhede: Grondwetlike waardes. Wereld van werk: Opsies beskikbaar na voltooiing van Graad 9 en kennis van die arbeidswereld.

Content preview

Selfontwikkeling in die sameleweing: Doelwitstellingvaardighede
Doelwitstellingsvaardighede: Persoonlike lewenstylkeuses
Lewenstylkeuses sluit in:

• Of jy eendag ‘n werk met ‘n goeie salaris wil he, en of jy na skool wil studeer.
• Die soorte belangrike verhoudings wat jy graag sal wil he.
• Of jy jou ouers se godsdiens te wil volg of die oorheersende godsdiens in jou gemeenskap, en of
jy eerder ‘n ateis wil word.

Invloed van verskillende faktore op persoonlike lewenstylkeuses

Wanneer ons aan die soort lewenstyl dink wat ons self wil he, sien ons sukses voor ons geestesoog.

Sukses is verskillende mense, maar sluit gewoonlik gesondheid en welvaart, of minstens ‘n gemaklike
lewenstyl en liefdevolle verhoudings in.

Ons gedagteprente van sukses en die boodskappe oor hoe ons dit kan bereik, kom gewoonlik van:

1. Die media
2. Ons omgewing
3. Ons vriende en portuurgroep
4. Ons familie
5. Ons kultuur
6. Ons godsdiens
7. Ons gemeenskap



1.Die media

Die media sluit in alle vorme van massakommunikasie in jou lewe in.

Dit is nie verkeerd om mense in die media te bewonder nie, maar dit is belangrik om oordeelkundig te
wees.



2.Ons omgewing

Ons omgewing is die plek en tyd waarin ons onsself bevind.

Jou omgewing kan ook die mense in jou lewe en die geleenthede wat jy ontvang, insluit.

Ongeag jou familie se sosio-ekonomiese posisie, kan jy deur goeie lewenstylkeuses te maak, gelukkig
wees en jou potensiaal in die lewe bereik.

,3.Ons vriende en portuurgroep

Watter eienskappe in maats sal jou aanmoedig om jou potensiaal te vervul?

Hulle sal waarskynlik die volgende doen:

• Jou aanmoedig om hard te werk en jou dalk help om moeilike afdelings van jou skoolwerk te
verstaan.
• So trots wees op jou as jy goed vaar en soveel ondersteuning bied, dat jy net nog beter sal wil
vaar in die toekoms.
• Goedhartig, geduldig en lieftallig teenoor almal wees en jou aanmoedig om ander mense met
respek te behandel.
• Nie baie omgee om deel te wees van die gewilde groep of dinge te doen wat jou gewild sal maak
nie.
• Jou aanvaar soos jy is, saam pret he en baie lag.



4.Ons familie

Waardes wat ouers aan hulle kinders leer, speel ‘n belangrike rol in die lewenstylkeuses wat jongmense
maak.

Ideaal gesproke is ons families baie ondersteunend en sorg vir ons op emosionele, liggaamlike en
finansiele vlak.

Dit sal ons help om die regte keuses te maak en sukses te behaal.

In werklikheid is baie families disfunksioneel.



5.Ons kultuur

Kultuur is ‘n belangrike deel van ons identiteit.

Die groep mense met wie ons saam grootword, doen dikwels dinge op ‘n sekere manier – hulle kook
sekere kosse, het sekere oortuigings en hulle behoort dikwels tot ‘n sekere geloof.



6.Ons godsdiens

Godsdienste beinvloed ons kleredrag, waarheen ons gaan vir aanbiddig en hoe ons ons lewens lei.



7.Ons gemeenskap

Mense in ons gemeenskap deel dikwels hulle idees van sukses.

Ons moet goed dink of ons gemeenskap ons beinvloed om goeie of swak lewenstylkeuses te maak.

, Gepaste reaksies op invloede op persoonlike lewenstylkeuses
Ingeligte besluitnemingsvaardighede: Positiewe en negatiewe invloede

Soms word ons beinvloedd deur verkeerde idees van sukses en soms plaas mense struikelblokke in die
pad van ons sukses.

Maak seker dat jou lewenstylkeuses gebaseer is op realistiese, bereikbare doelwitte wat jou die beste
kans sal gee om jou talente te gebruik en ‘n tevrede lewe te lei.

Dit beteken dat jy sommige van jou invloede sal moet uitdaag.



Selfgeldingsvaardighede: Oortuigde en ferm besluitneming

Wanneer jy selfgeldend is, kan jy jou eie regte handhaaf, terwyl jy die van ander respekteer.

Selfgelding sluit in om gewillig te wees om jou keuses te verdedig.

Selfgeldende mense is nie onbeskof nie.

Hulle is maar net oortuig van hulle besluite.



Selfontwikkeling in die samelewing: Seksuele gedrag en seksuele gesondheid
Seksuele gedrag en seksuele gesondheid
Seksuele gedrag sluit aktiwiteite in waaar die seksorgane aangeraak word en daar seksuele omgang is.

Seksuele gesondheid beskryf ‘n persoon se benadering tot seksuele gedrag.

Gesonde seksuele gedrag is veilige seks wanneer beide partye die besluit geneem het om seks te he en
hulle tref voorsorg.

Risikofaktore wat lei tot ongesonde seksuele gedrag

1. Groepsdruk
2. Middelmisbruik
3. Lae selfbeeld
4. Seks vir geld
5. Bendekultuur



Verkragting

Baie mense, maar veral meisies en jong vrouens, word geforseer om seks te he.

Dit beteken hulle kies nie om seks te he nie.

Connected book
 image
Publisher: 2013 ISBN: 9780195999761 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Kwartaal 1 en 2
Uploaded on
June 13, 2021
Number of pages
17
Written in
2021/2022
Type
Summary
$10.53

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeerNou
3.9
(8)
Sold
83
Followers
57
Items
38
Last sold
5 months ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions