aa s
T
AFRIKAANS HUISTAAL
VRAESTEL 1
OPSOMMINGS
GRAAD 8 - 12
© 2026 Knap Opsommings. Alle regte voorbehou.
Hierdie studiemateriaal en opsommings is die intellektuele eiendom van Knap Opsommings. Die inhoud is slegs bedoel vir individuele, opvoedkundige gebruik. Geen
gedeelte van hierdie dokument mag gereproduseer, versprei, verkoop of elektronies aangestuur word sonder uitdruklike skriftelike toestemming nie.
,INHOUDSOPGAWE
Taalstrukture en Konvensies
Klankleer
Leestekens
Skryftekens
Woordeskatuitbreiding/-ontwikkeling en taalgebruik
Klankverskynsels
Woordvorming
Betekenisleer
Woordsoorte
Sinsbou
Sinswyse
Morfologie
© 2026 Knap Opsommings. Alle regte voorbehou.
Hierdie studiemateriaal en opsommings is die intellektuele eiendom van Knap Opsommings. Die inhoud is slegs bedoel vir individuele, opvoedkundige gebruik. Geen
gedeelte van hierdie dokument mag gereproduseer, versprei, verkoop of elektronies aangestuur word sonder uitdruklike skriftelike toestemming nie.
, TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
Taalverskynsels
Betekenisleer en figuurlike taal
Woordvorming
Klankleer en spelling
Skryf- en leestekens
Woordsoorte
Verbindingswoorde by die skryf van sinne en paragrawe
Enkelvoudige, saamgestelde en veelvoudige sinne
Direkte en indirekte rede
Lydende en bedrywende vorm (aktief en passief)
Ontkenning, Tye en Sinswyse
Feit en mening, direkte en geïmpliseerde betekenis
Denotasie, konnotasie, gevoels- en manipulerende taal,
partydigheid, vooroordeel, diskriminasie, stereotipering,
taalvariëteite, afleidings, aannames, argumente, doel met die
insluiting of uitsluiting van inligting
Bogenoemde taalstrukture en -konvensies word in drie afdelings in julle
kurrikulum verdeel:
Woordeskatuitbreiding/-ontwikkeling en taalgebruik
Sinstrukture
Kritiese taalbewustheid
Woordeskatuitbreiding/-ontwikkeling en taalgebruik:
Kontaminasie, toutologie, analogie, pleonasmes, erfgoed (volksetimologie),
leengoed
(leenwoorde), eiegoed (nuutskepping/neologisme), die herkoms van woorde en
anglisismes.
Betekenisleer (semantiek) en figuurlike taal
Woordvorming (morfologie)
Klankleer, klankverskynsels en spelling
Skryftekens
Sinstrukture:
Al die verskillende woordsoorte
Sinne en sinsdele
Verbindingswoorde