Wiskunde Geletterdheid
Eindeksamen 2017
Graad 10 – Module 4
VRAESTEL 2 van 2
NUKLEUS ONDERWYS
Tyd: 1 ½ Uur
Punte: 75
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye
, © KOPIEREG: NUKLEUS ONDERWYS 2017 ~ ALLE REGTE VOORBEHOU
NUKLEUS ONDERWYS
WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 10
VRAESTEL 2
NOVEMBER 2017
Eksaminator: T Styger
Moderator: A Cornelius
TOTAAL: 75 TYD: 1½ UUR
INSTRUKSIES EN INLIGTING:
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
3. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy.
4. Goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag
gebruik word, tensy anders vermeld.
5. Toon ALLE berekeninge duidelik.
6. Rond AL die finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders
vermeld.
7. Dui meeteenhede aan waar van toepassing.
8. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy
anders vermeld.
9. Skryf netjies en leesbaar met ‘n blou pen.
WG – GRAAD 10 1 van 7 Eindeksamen 2017: V2