Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 35 pages
Summary

Summary Afrikaans Graad 12 Vraestel 2 Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 35 pages

Graad 12 Vraestel 2 Opsommings Mis karakters, nota's en agtergrond Onderwereld Langvrae 1-6 Gedigte: Susan Boyle, Vroue van Vermeer, Tsunami, Dienaar van die nagereg, Maaltyd en Elegie vir my toekomstige vrou

Content preview

Dienaar van die nagereg
Maaltyd

,Afrikaans Vraestel 2
Langvrae:
Langvraag 1:
In die roman kom temas van verraad en verlies deurlopend voor en beïnvloed die
hoofkarakter, Greg.
P V/I
Verlies:
1. Verlies van geliefdes
• Greg verloor sy broer en rolmodel • John pleeg selfmoord a.g.v. te veel druk
• Greg “verloor” sy pa • Sy pa sit druk + verwagtinge maak dat
Greg geen respek / verhouding met pa
het nie
• Rina Owen vrees → nog ‘n kind verloor • Haar man plaas baie druk op Greg
• Sy verloor haar man • Sy misdade /skelm wees + betrokkenheid
by PNR kom uit
• Greg + Eckardt se vriendskap gaan • Eckardt erken op die einde da thy net vit
verlore Greg gebruik het
• Greg verloor vriende + plek in sportspan • Hy verwyder self op sosiale vlak → besig
met hacking
• Greg verloor selfvertroue + vertroue in • Besef dat Eckardt nie opreg was nie en
mense sy pa = skelm
2. Verlies v waardes + normes
• Greg verloor sy waardes terwyl hy • Hy raak betrokke in d donker onderwêreld
probeer vir Eckardt opspoor v kubebrkraking
• Greg verloor sy integriteit • Hy jok meer omdat hy nie kan loskom uit
d onderwêreld nie
• Greg verloor ook d respek v sy vriende + • Word later as teleurstelling + verloorder
mede leerders beskryf
• Greg verloor sy menswaardigheid • Besef Eckardt het hom om d bos gelei +
hy het sy eie pa uitgevang
3. Verlies aan vryheid
• Greg is in koshuis + hulle mag met • Sy probeerslag per e-pos aan koerant is
niemand oor Eckardt se verdwyning praat deur pa gestop
nie
• Greg loop d risiko om vryheid te verloor • As hy uitgevang word dat hy hack
(tronk)
• Greg verloor sy privaatheid • D polisie raak bewus v sy bedrywighede
+ hy word gedwing om waarheid te praat
• Greg verloor sy ware identiteit • Hy leef sy skuilnaam, G-4ce, uit + raak
vasgevang in hacking
4. Verlies aan identiteit
• Eckardt het sy identiteit as lid v gesin • Hy maak ‘n gesin met ‘n internet foto op
verloor
• Greg verloor sy ware identiteit • G-4ce

, • Byname dui op ‘n verlies v identiteit • Plank, TJ
Verraad:
1. Greg ervaar verraad binne sy
gesinslewe
• John verraai sy bewonderende jonger • Hy pleeg selfmoord + Greg verloor sy
broer held
• Rina Owen verraai, onwetend, haar seun • Sy “betaal” hom om aan d lewe te bly +
gee persoonlike inligting vir Eckardt
• Greg verraai sy eie pa • Hy lê ‘n polisieverklaringaf wat sy pa se
skuld in PNR ontblood
• Greg se pa hets y gesin geldelik + • Sy besigheid was besig om te sink + hy
emosioneel verraai deur sy bedrog raak betrokke in PNR
2. PNR se rol
• PNR verraai d samelewing • kweek ‘n dodelike virus + versprei dit
• Hulle verraai d armste pasiënte • Slegs d rykstes sal d teenmiddel kan
bekostig, omdat dit baie duur is
• Eckardt verraai sy “vriendskap” met • Eckardt lok vir Greg na d onderwêreld v
adrenalien verslaafde, en opstandige, kuberkraking + gebruik hom om
Greg misdadigers uit te vang
• D ergste verraad + verlies is Greg se • Hy verloor sy aansien as hoofseun +
verraad teenoor homself word as ‘n “loser” beskryf
Slot: Na aanleiding van die bogenoemde bespreking is dit duidelik dat die temas van
verraad en verlies deurlopend in die roman voorkom en vir Greg beïnvloed

Langvraag 2:
Die milieu (agtergrond / omgewing) in Greg se ouerhuis, en by Lawson Kollege
beïnvloed hom.
P V/I
• Geld speel ‘n belangrike rol in Greg se • In ruil vir liefde / aandag kry hulle geld →
ouerhuis sy ma gee ekstra
• Greg raak gewoond aan druk + • Dit maak Greg gespanne + negatief – sy
buitengewone verwagtinge vir sy toekoms pa verwag uitstekende resultate in
matriek
• John se selfmoord het ‘n negatiewe • Dit vervreem hom v sy pa, prestasie is vir
invloed op Greg sy pa belangriker as ‘n gelukkige kind
• In Greg se huis was John die uitblinker op • Sy pa verwag dat Greg in John se
alle gebiede voetspore moet volg, dit maak hom
opstandig + daarom raak hy betrokke by
kuberkraking
• In Greg se ouerhuis is daar nie plek vir • Greg mag nie oor John huil nie, omdat sy
emosie nie, net geld en sukses pa hom verbied en gevolglik is Greg
afgestomp
• Greg sien sy pa se voorbeeld + wil nie so • Greg sien sy pa se lewe as ‘n “rat-race”
behep met geld + sukses wees nie en die een wat wen is die rot
• In sy ouerhuis mag Greg nie redeneer of • Greg word tot gehoorsaamheid gedwing
sy pa se mag uitdaag nie + hy moet vir Dok Pienaar om verskoning
gaan vra

, • Sy ma se hartseer + ongelukkigheid bd • Greg wil nie sy ma teleurstel nie + hy kry
huis lei tot buitengewone hoop + haar jammer dat sy so v alles moes
verwagtinge v Greg uitvind
• Greg se ouerhuis staan in ‘n baie • Sandhurst, Johannesburg. Greg is bewus
gegoede (ryk), maar oppervlakkige buurt v sy bevoorregde leefstyl + vind plesier in
partytjies + meisies
• Lawson Kollege = ‘n ekslusiewe skool vir • Jou plek word deur geld + status verseker
superrykes in Drakensberg – almal is klone van hulle sakemanne
pa’s
• Drakensberg kan nie losgemaak word • Greg vertel vir Eckardt vd geskiedenis en
van Lawson nie – suggereer onheil a.g.v. stories van die berg, bv. die boere-pa en
geskiedenis sy seun wat ‘n draak gesien het
• Koshuise is vernoem na wêreldberoemde • Dit suggereer dat d leerlinge in hulle
baanbrekers voetstappe moet volg
• By Lawson geld bepaalde reëls, tradisies • Greg beskou dit nie as ‘n voorreg nie, hy
en rituele praat van hulle pa’s se geld wat ge-erf,
verdien en gesteel is
• Die ryke geskiedenis en luukshede maak • Greg sê dat ‘n ryk geskiedenis regverdig
Greg bewus dat hulle verhewe is klasverskille
Slot: Na aanleiding van die bogenoemde bespreking is dit duidelik dat die milieu in sy
ouerhuis en by Lawson Kollege Greg beïnvloed

Langvraag 3:
Uitdaging van gesag (mag) – Greg se optrede
P V/I
• Greg daag gesag uit wanneer hy betrokke • Eckardt wys vir Greg hoe om te hack – dit
/ verslaaf raak aan die opwinding v is vir Greg opwindend + gee hom
kuberkraking hoendervleis
• Greg steur hom nie aan d wet nie • Hy is opgewonde oor kuberkraking + vra
of Eckardt hom sal leer
• Greg huiwer nie om dieper in • Hy kies ‘n skuilnaam saam met Eckardt
kuberkraking in te gaan nie wat alles aktiveer
• Greg daag gesag uit, want hy steur hom • Hy weet sy pa sal nie daarvan hou dat sy
nie aan d verkeerde dinge wat hy doen punte verswak nie, maar hy gee nie om
nie nie – kuberkraking is belangriker
• Greg geniet die opwinding v hacking • Hy ervaar d vrees om uitgevang te word,
maar dit maak alles soveel meer
opwindend
• Greg is bewus daarvan dat hy kan tronk • Wanneer die polisie hom ondervra oor
toe gaan Eckardt se verdwyning, weet Greg dat hy
nie kan sê hy het ook gehack nie, tog
gaan hy steeds daarmee voort
• Greg raak so vasgevang in hacking dat • Hy wil al hoe meer weet om te sien hoe
hy nie kan ophou nie ver hy kan gaan
• Greg ondermyn gesag as hy aan d finale • Eckardt se voorstel om ‘n winkelgroep te
uitdaging dink hack, het eers gevoel of hulle te ver gaan,
maar hy doen dit steeds

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 30, 2026
Number of pages
35
Written in
2025/2026
Type
Summary
$4.45

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SuliseDuPlessis
3.0
(1)
Sold
17
Followers
4
Items
15
Last sold
2 months ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions