ANSWERS
2 Nadele van koordlose muise - answer☑️✔️..- Kan gesteel word
- Batterye vervang
Biometriese sekuriteit - answer☑️✔️..Gebruik unieke fisiese einskappe vir toegang tot
toestelle
2 Accessibility features vir dowe mense - answer☑️✔️..Vibration notifiations
Speech to text
Verduidelik Defragmentation - answer☑️✔️..Om fragmenteerde data te organiseer op n
rekenaar hardeskyf en om disk errors te herstel
Doel van product key - answer☑️✔️..Registreer sagteware en gee toegang
Meeteenheid van resolusie - answer☑️✔️..DPI
Utility program - answer☑️✔️..Task manager
2 Voorbeelde van metadata in lêer - answer☑️✔️..Outeur
Onderwerp
Creative Commons lisensie - answer☑️✔️..Copyright agreement, almal kan inhoud deel en
gebruik onder sekere voorwaardes
, 2 Redes vir compressed files - answer☑️✔️..vermindering van stoorspasie
serkuriteitslaag met wagwoorde
Nadeel van flashdrive - answer☑️✔️..Kan maklik verloor/ gesteel word
Kommunikasiemedia vir hoëspoed internetkonneksie - answer☑️✔️..DSL
Ethernet
Fibre optical cable
Koordlose toegangspunt - answer☑️✔️..Koordlose toestel wat ander koordlose toestelle
instaat stel om met koordlose/gekabelde toestelle te konnekteer
Verduidelik die Vierde Industriële Revolusie (4IR) - answer☑️✔️..Integrasie van tetgnologie in
die fisiese, digitale en biologiese wêreld
Hoekom slimfoonkameras nog nie toegewyde kameras in onbruik laat verval het nie -
answer☑️✔️..Beter beeldkwaliteit
Beter ISO
Wat is n driver en funksie - answer☑️✔️..Sagteware wat toelaat dat die
bedryfstelselkommunikeer met hardeware
2 Faktore wat oplaai- en aflaaispoed in n internetkonneksie kan verminder -
answer☑️✔️..Throttling
Tipe internet konneksie
Shaping