GEBEURE
1 🔴 BEGIN: Normale lewe 2 ⚡KEERPUNT: Moord 3 🏃VLUG
• Abby, Jasper en Henri • Jakkals skiet Izzie • Skuil in boomhuis
werk aan LO-projek
• Hulle word ooggetuies • Geen hulp
• Eco Village → isolasie
• Hy probeer hulle • Niemand sal hulle glo nie
• Persoonlikhede bots doodmaak
• Ooggetuies / verdagtes
4 🏍 ONTSNAPPING 5 ⛰ MAGALIESBERG 6 ⚠ TWEEDE TRAUMA
• Jasper se huis → polisie • Ontmoet Koos • Atletiekklub
arriveer
• Kry hulp • Inbreker sterf
• Motorfiets vlug • Henri se selfvertroue en • Skuld en spanning
• Sien ambulans en selfaanvaarding begin
• Tweede moord
misdaadtoneel groei
• Moontlik verdagtes
7 💔 VERRAAD 8 ⚰ HULP 9 🎭 PLAN (Begrafnis)
• Jonah verraai hulle • Tieners kruip in ‘n lykswa • Vermommings
weg
• Jasper slaan hom • Henri → Henri-Etta
bewusteloos • Hoor die polisie praat met
Scooby oor 3 verdagtes • Ouma Linah se Fiat
• Jasper steel Jonah se
selfoon • Scooby help hulle • Henri gaan gesprek
tussen hom en Jakkals
• Veiligheid opneem
• Begin Jakkals ontbloot
10 🔥 KLIMAKS 11 🏥 RESOLUSIE BEGIN 12 🌟 AFSLUITING
• Skrootwerf / wrakwerf • Abby: ernstig beseer en • Abby herstel in hospitaal
word behandel
• Skietery • Jasper & Henri ondersteun
• Jakkals is ontbloot en haar
• Chaos – Jakkals stamp die verloor mag
kar. • Ouers begin verstaan
• Verhoudings herstel
• Abby word beseer • Halloween-stalletjie
• Ouers red die kinders 👉 Waarheid kom uit voltooi
👉 Lewe keer terug na normal
Kopierreg voorbehou 1
, 👥 HOOFKARAKTERS
Abby Mynhardt Jasper Barkhuizen Henri van Leempitte
Abby beskou haarself as Jasper verteenwoordig MARS Henri beskou homself as
AARDE omdat sy prakties en want hy is vol vulkaniese VENUS want hy is
realisties is. uitbarstings en energie. sprankelend en dramaties
• Abby is ‘n langafstand • Speel rekenaarspeletjies – • Hy is kunstig en
atleet. Grand Theft Auto. dramaties.
• Kompeterend en • Stoutseun beeld is net ’n • Hy wil ‘n Broadway-ster
gemotiveerd om te masker. word.
presteer.
• Ontwikkel gevoelens vir • Paniekerig.
• Kom uit ‘n gebroke huis – Abby
pa is ‘n versekeringsagent • Eensaam – hy het nie ware
en het hulle verlaat. • Was al in die moelikheid vriende by die skool nie.
met die polisie
• Sy leer hard sodat sy ‘n • Hy word geboelie by die
beurs kan kry om te • Hy rook soms dagga saam skool.
studeer. met Jonah.
• Pa en broers verwerp hom
• Volgens Jakkals is sy • Volgens Jakkals is hy
stout. • Hy is ‘n alleenloper
bedonderd.
• Prakties, realisties, • Rebels, aggressief, slim, • Sensitief, kreatief,
hardwerkend strategies empaties
• Emosioneel onderdruk en • Sarkasties, onafhanklik • Onseker, introspektief
hardkoppig
• Sportief (Atleties) • Donker hare • Slank
• Fiks en sterk • Bruin oë • Unieke styl
• Pa het gesin verlaat • Ouers afwesig • Identiteitskrisis
• Dra emosionele woede en • Gebruikrekenaarspeletjies • Verwerping deur pa
seer en dagga as ontsnapping (broers)
• Verwerping • Magteloosheid (om • Verwerping
magteloos te wees)
• Om beheer te verloor • Nie aanvaar word nie
• Om alleen te wees
• Emosionele swakheid
• Emosionele blootstelling
Kopierreg voorbehou 2
, BELANGRIKE KARAKTERS
🔴 ABBY MYNHARDT 🔵 JASPER BARKHUIZEN 🟣 HENRI VAN LEEMPITTE
• Begin: Sterk, hardkoppig, • Begin: Rebels en • Begin: Onseker en
emosioneel gesluit onbetrokke identiteitskrisis
• Middel: Leier en beskerm • Middel: Beskermer en • Middel: Groei (Henri-Etta)
ander neem leiding
• Einde: Selfaanvaarding
• Einde: Word beseer → • Einde: Ondersteun Abby en meer selfvertroue
kwesbaar. Leer om hulp en meer verantwoordelik
te aanvaar en om emosies • 👉 Finale ontwikkeling:
te wys • 👉 Finale ontwikkeling: Onseker → selfversekerd
Rebel → leier
• 👉 Finale ontwikkeling: • Selfaanvaarding
Sterk + emosioneel oop • Word meer
verantwoordelik en
• Leer om te vertrou en beskermend
emosies te erken
⚫ JAKKALS 🟡 KOOS 🟢 SCOOBY
• Begin: Gesaghebbend en • Help hulle oorleef • Help sonder oordeel
gerespekteerd
• Simbool van menslikheid • Simbool van hoop
• Middel: Gewelddadig en
manipulerend, korrup • Ken vir Jonah – het hom • 3 jaar ouer as die tieners
uit ’n dreingat gered
• Einde: Ontbloot en • Seun van ’n
verloor mag • Was ’n begrafnisondernemer
geskiedenisonderwyser
• Skoolhoof van Magalies • Eerste veilige hawe vir
Hoërskool en Angagonis. • Kluisenaar tieners
• Misbruik mag • ‘n Boemelaar wat in ‘n • Eienskappe: Goedhartig,
grot bo beskermend, hou van
• Jakkals is ‘n bynaam – Hartbeespoortdam woon. Henri
iemand wat skelm is word
‘n jakkals genoem. • Eienskappe: Haweloos, • 👉 Simbool van hoop
• 👉 Simbool: Gesag wat empaties, uitgeworpene
korrup raak • 👉 Simbool: Menslikheid
en oorlewing
Kopierreg voorbehou 3