Summaries after sample
, E4: Besoedeling en afvalwater E1: Gebruike van water
• Besoedeling - enigiets wat die omgewing beskadig of mense siek maak. Boerdery en fabrieke:
• As water besoedel word, sal daar nie genoeg skoon water wees om te
drink nie. • In Suid-Afrika word water meestal vir
boerdery en industrieë gebruik.
• In moderne nedersettings soos dorpe en stede is daar te veel mense vir
almal om self water uit damme en riviere te versamel. • Die mynindustrie gebruik baie water.
• Water van mere, damme en riviere word in 'n suiweringsaanleg gefiltreer • .
om die sand en klein deeltjies te verwyder, dan word 'n chemikalie
genaamd chloor bygevoeg om die kieme dood te maak. E2: Water as 'n hulpbron
• Water is in mense, diere, plante, op die oppervlak van
die Aarde en diep ondergronds.
E3: Hoe mense hul water kry • Dit is in die lug - water is in wolke, sneeu, reën en hael.
Sample • Mense benodig water om aan die lewe te bly,
om kos te kweek en om skoon te bly.
• Baie mense het nie die toerusting om water
M4: Water in
Suid-Afrika
• Water beweeg in 'n natuurlike siklus deur die lug, land
•.
en see.
Summaries after sample maklik te versamel, skoon te maak, te vervoer
en te stoor nie.
• Mense bêre water in emmers en potte om dit skoon te hou.
Die berging van water:
• Die gebruik van 'n watertenk is 'n goeie manier om water te bespaar en dit skoon te hou.
• Boere gebruik 'n besproeiingstelsel van pype en sproeiers.
Groot damme en kanale:
• Groot hoeveelhede water kan in damme gestoor word.
• Die Gariepdam is op Suid-Afrika se grootste rivier, die
Oranjerivier.
• Voorsien water aan mense wat in groot stede woon,
groot fabrieke in Gauteng, plaasgebiede en turbines wat
elektrisiteit opwek.
• Kanale herlei water van die Oranjerivier na die Visrivier
en Sondagsrivier.
•.
GR4 SW-GEO K4-M4 Breinkaart Ken&Verstaan Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)