RTT
Rekenaartoepassingstegnologie
opsommings
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.
, Stelseltegnologie
rekenaars
definisie
Kan baie verskillende dinge doen en word as gereedskap gebruik om ons te help om n wye
verskeidenheid take beter en vinniger te voltooi.
Benodig elektrisiteit om te werk
Draagbare toestelle is toetstelle soos laptops, slimfone en tablette wat jy kan rond dra/rondbeweeg.
IKT
definisie
Inligtingskommunikasietegnologie: stel gereedskap wat gebruik kan word om probleme op te los
I Inligting Gemanipuleerde of verwerkte data.
K Kommunikasie Die proses om data/inligting van
een plek na n ander oor te dra
T Tegnologie stelseltegnologie
kommunikasie tegnologie
internet tegnologie
definisies
Data: Onverwerkte items soos teks, getalle, beelde, klank & video.
Inligting: Resultaat van data verwerking en moet nuttig en betekenisvol wees.
in die werkplek loopbane, sagteware en hardeware
Mode- spel en webbladontwerpers -> grafiese sagteware en
Vinniger en meer effektief
rekenaars
stoor groot hoeveelhede data
dokters en gesondheidsprakisyns -> gradeer gereeld toestelle
kommunikeer meer effektief
op
voer herhaalde meganiese aksies uit
DJ’s en musikante -> Kombineer en komponeer musiek
individue bemagting
Besighede -> Sosiale Media
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.
, toegewyde vs veeldoelige rekenaars
toegwyde veeldoelige
Voer slegs een spesifieke taak uit.
OTM’s
Laai sagteware, kan baie take uitvoer
GPS (Global positioning system)
Rekenaars is veeldoelig
Huishoudelike toestelle
Mikrogolf & wasmasjien
bedieners en kliente
definisies
Bedieners: Is n kragtige rekenaar wat dienste en bronne verskaf aan ander rekenenaars.
bestaan uit een of meer bedieners en baie kliente.
Kliente: hoef nie so kragtig soos die bedieners te wees nie
diefstal en berskerming van hardeware
kabelslotte om toerusting vas te anker.
sluitbare kaste (met ventilasie) vir rekenaar boks.
bewegingsensors wat ‘n alarm afsit as die toestel beweeg.
ups
Beskerm die rekenaar teen kragonderbrekings
Voorsien onmiddelike krag aan die gekoppelde rekenaar
Hou net lank genoeg on die rekenaar reg af te sit.
Voorsien krag vir beperkte tyd.
Soorte rekenaars
Faktore om te oorweeg wanneer rekenaars vergelyk word
Die verwerkingspoed van die SVE
kragtigheid
Die hoeveelheid RAM wat geïnstalleer is
Sommige rekenaars funksioneer as bedieners in ‘n
gebruike netwerk
kragtigheid Ander rekenaars word vir basiese kantoortoepassings
en die internet gebruik
draagbaarheid
Rekenaars wissel van groot, kragtige (mainframe/
hoofraam) rekenaars tot skootrekenaars, tablette
en slimfone
sagteware ‘n Platform is die tipe bedryfstelsel
Rekenaars word verwys na Linux- of Windows-masjiene
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.
, nie-draagbare rekenaars intreevlakrekenaars draagbare rekenaars
Gebruik gewone
Bestaan uit ‘n bedryfstelsels ( Windows,
stelseleenheid, skerm, muis Linux en MacOS) en
en sleutelbord Alle soorte rekenaars het ‘n hardeware wat vir
Groot, nie bedoel om intreevlakmodel draagbaarheid ontwerp is
rondgedra te word nie en Hierdie modelle is die Hardeware het ‘n alles-in-
kragtiger as draagbare goedkoopste in ‘n reeks wat een-ontwerp
rekenaars redelike lae hardeware- Bevat ‘n skerm, sleutelbord
Alles-in-een-eenhede is spesifikasies het en wysertoestel binne ‘n
makliker om te vervoer en Bevat die Home edititions omhulsel wat kan toevou
neem minder spasie in van kantoorpakette en Minder spasie te neem en
beslag bedryfstelsel Maklik gedra te word
Moeilik om reg te maak of Spesifikasies van hierdie Draagbare rekenaars
op te gradeer stelsels verander met tyd verkoop beter as
Slegs die skerm, sleutelbord Kragtige rekenaars gebruik tafelrekenaars
en muis is sigbaar vir modern Kan onmiddellik gebruik
rekenaarspeletjies lyk soms word en spaar krag deur
Tipe nie- draagbare rekenaars soos ‘n intreevlakrekenaar bystandmodus te gebruik
Tafelrekenaar Gebruik WiFi of ‘n vaste
Bediener gekabelde konneksie vir
internettoegan
insette en uitsette
Insette uitsette
Bv. ‘n skandeerder
vang papiergebare fotos vas Bv. ‘n monitor (vertoon)
neem teks beelde (teks op papier wat om Vinnige en maklike manier waarop
geskakel is na die redigering van teks en lees rekenaargebruiker kommunikeer
van strepieskodes. gee interaktiewe terugvoer aan die gebruiker
maklik om doks om te skakel na digitale onmiddelike terugvoer aan gebruiker
formaat. grootte monitor = beperkte draagbaarheid
stadig + neem baie tyd (hang af van tipe)
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.