BESIGHEIDSTUDIES
OPSOMMINGS – GRAAD 10 VRAESTEL 2
Jaden Myburgh
0|P a g e
,Table of Contents
ONDERWERP 10 ........................................................................................................................................ 2
VORME VAN EIENAARSKAP ...................................................................................................................2
ONDERWERP 13 ...................................................................................................................................... 11
BESIGHEIDSGELEENTHEDE EN VERWANTE AKTIWITEITE ................................................................... 11
ONDERWERP 16 ...................................................................................................................................... 17
AANBIEDING VAN BESIGHEIDSINLIGTING ...........................................................................................17
ONDERWERP 17 ...................................................................................................................................... 21
DIE BESIGHEIDSPLAN ...........................................................................................................................21
ONDERWERP 8 ........................................................................................................................................ 29
MAATSKAPLIKE/SOSIALE VERANTWOORDELIKHEID ...........................................................................29
ONDERWERP 12 ...................................................................................................................................... 33
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING ...................................................................................33
ONDERWERP 19 ...................................................................................................................................... 38
VERHOUDINGS EN SPANPRESTASIE .................................................................................................... 38
1|P a g e
, GRAAD 10 - BESIGHEIDSTUDIES
ONDERWERP 10
VORME VAN EIENAARSKAP
MOONTLIKE LANGVRAAG
2|P a g e
, Faktore wat oorweeg moet word by die keuse van ‘n ondernemings
vorm:
Aanvangskoste en toekomstige kapitaal
Grootte en aard van besigheid.
Risiko daaraan verbonde
Hoe kapitaal bygedra sal word.
Hoe winste en verliese gedeel sal word.
Verskille tussen organisasie/maatskappye met - en sonder
winsoogmerke:
MAATSKAPPYE MET ‘N MAATSKAPPYE SONDER ‘n
WINSOOGMERK WINSOOGMERK
Word gestig met die doel om ‘n Word gestig vir liefdadigheids
wins te maak. doeleindes of om maatskaplike en
Geinkorporeer vir finansiele wins kulturele aktiwiteite te bevorder
vir die aandeelhouers Is nie vir wins ingelyf nie.
Verantwoordelik vir belasting op Nie verpilg om wins op netto
hul winste inkomste te betaal nie.
Klassifikasie van die winsgewende en nie-winsgewende
ondernemingsvorme:
WINS MAATSKAPPYE NIE - WINSMAATSKAPPYE
Privaat maatskappye: word Nie - wins maatskappye word
geskryf as eiendoms beperk of weerspiel as NWM
(Edms.) Bpk.
Eienskappe, voordele/nadele van verskillende tipes vorme van
eienaarskap:
EENMANSAAK:
Definisie:
Word deur een persoon besit en bestuur.
Eienaar is verantwoordelik vir die aktiwiteite en besluit van die besigheid.
Hoofsaklik afhanklik van sy eie hulpbronne.
Eienskappe van ‘n eenmansaak:
Geen wetlike vereiste ten opsigte van die naam van besigheid
Wetlik is die eenmansaak en besigheid nie afsonderlike entiteite nie.
Kan begin word sonder enige wetlike formaliteit of registrasie.
Daar kan sommige persone wees om te help.
Besigheid ontbind wanneer eienaars sterf.
Eienaar het onpeberkte aanspreeklikheid
3|P a g e