Graad 9
Tegnologie November Eksamen
Hoekom is goeie huishouding nodig? (Goue reël: Alles het sy plek
en is op sy plek!!!)
1. Om tyd te bespaar om gereedskap te vind.
2. Om spasie te bespaar as dit netjies is.
3. Om ongelukke te voorkom.
4. Brandgevaar te verminder.
Onveilige handeling – iets wat deur ‘n PERSOON veroorsaak word:
1. Werk teen ‘n onveilige spoed.
2. Werk sonder toestemming.
3. Werk sonder veiligheidsklere.
4. Werk met ‘n verkeerde gereedskapstuk
5. Gekskeer, speel of moedswillig wees in werkswinkel.
6. Rondhardloop in werkswinkel.
7. Kansvattery in werkswinkel.
8. Obstruksies in werkswinkel.
9. Verstelling van bewegende masjiene.
10. Werk met masjiene sonder veiligheidsskerms.
Onveilige toestand – Toestand in werkswinkel wat skade of
besering kan veroorsaak:
1. Swak huishouding
2. Swak beligting
3. Swak ventilasie
4. Swak uitleg van werksplek
5. Foutiewe gereedskap en implemente
6. Veiligheidsskerms op toerusting en masjiene nie voldoende.
7. Gladde, growwe en skerp oppervlaktes
8. Afvalmateriaal wat die vloer bemors.
9. Opeenhoping by werkstasie
10. Onveilige konstruksie
, Algemene Veiligheidsreëls:
1. Moenie sonder toestemming werkswinkel binnegaan of verlaat nie.
2. Moenie in die werkswinkel hardloop, skree of speel nie.
3. Moenie klein voorwerpe in jou mond, ore of neus sit nie.
4. Maak jou gereedskap en werksplek skoon na gebruik.
5. Rapporteer ‘n besering onmiddelik.
6. Rapporteer foutiewe gereedskap onmiddelik.
Handgereedskap Veiligheidsmaatreëls:
1. Moenie met foutiewe gereedskap werk nie.
2. Gebruik gereedskap vir die regte doel.
3. Alle gereedskap moet ten alle tye skerp wees.
4. Moenie die skerpheid met jou vingers toets nie.
5. Werk altyd weg van jou lyf af.
Masjien Veiligheidsmaatreëls:
1. Moenie sonder toestemming op ‘n masjien werk nie.
2. Net een persoon op ‘n slag werk met ‘n masjien.
3. Maak seker die masjien is af voor jy wegloop.
4. Fokus op dit wat jy doen.
5. Hou die masjien en area om dit skoon.
Klerasie
1. Kopbeskerming (helmet)
2. Oog- en oorbeskerming (veiligheidsbril en oorfone)
3. Voetbeskerming (veiligheidskoene, waterskoene)
PBT Persoonlike beskermings toerusting
Veiligheidstekens