Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
,Begrippe Vereiste reisdokumente
: Paspoort:
• Reisigers gaan deur immigrasiebeheer, dan
doeanebeheer om te kyk vir belastingpligtige of
• Toeristepaspoort - standaard 32-bladsy dokument.
verbode goedere.
• Maksi-touristepaspoort - 48 bladsye vir gereelde reisigers.
• Belastingvrye goedere – goedere waarop geen
doeaneregte betaal is nie. • Amptelike paspoort - vir sake rakende die regering; gewoonlik
'n ander kleur maar bied geen spesiale voorregte nie.
• Verbode goedere – onwettige items sluit in
dwelmmiddels, gifstowwe, vervalste goedere en • Diplomatiese paspoort - vir diplomate, konsuls, en staats-
onwettige kopieë van enige werke. amptenare.
• Groen kanaal – dié met niks om te verklaar nie. • Tydelike paspoort - vir Suid-Afrikaanse burgers wat dringend
moet reis terwyl hulle wag vir 'n gewone paspoort; geldig vir
• Rooi kanaal – dié met goedere om te verklaar;
12 maande.
beamptes bereken belasting en BTW.
• Goedere om te verklaar – geldeenheid van meer as
Sample
R10 000, bedreigde spesies, sekere
voedselsoorte/plante en medisyne wat 'n voorraad
van 1 maand oorskry.
E5: Reis-
dokumentasie • 'n Dokument wat toestemming verleen om na 'n vreemde
Visum:
• land te reis, daarin te bly of deur 'n ander land te reis vir 'n
Summaries after sample
‘n Internasionale rybewys (IDP)
spesifieke tyd.
• Kategorieë – besoekers- (studie/werk/ medies), deurgang-
, diplomatieke, hoflikheids- (DIVSA) en amptelike visums.
• Vereistes - geldige paspoort, voldoende fondse, retoer-/
• 'n Oordrag van 'n plaaslike lisensie wat bestuur opvolgkaartjie, foto's en 'n voltooide aansoekvorm.
in die buiteland toelaat.
• Moet altyd saam met die oorspronklike geldige
bestuurslisensie gedra word. Gesondheidsertifikate:
• Vereistes - 2 foto's, 'n geldige SA-lisensie, SA
ID/paspoort en 'n fooi. • 'n Amptelike dokument onderteken deur 'n
• . gesondheidsoutoriteit wat bevestig dat 'n
individu spesifieke inentings ontvang het.
• Verpligtend vir toeriste wat na of vanaf ‘n
hoërisiko-gebied vir geelkoors reis.
GR12 Toerisme K1-O2 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
,Sample
Summaries after sample