Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages
Summary

Summary ’n Literêre ontleding van Die Driehoekige Sirkel

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages

Hierdie dokument bevat ’n ontleding en verduideliking van die roman Die Driehoekige Sirkel. Dit bespreek die belangrikste literêre elemente van die verhaal, soos die temas, motiewe, karakters, konflik, ruimte en tyd, asook die boodskap van die roman. Die dokument fokus op die hoofkarakter, Caro Eksteen, wat na haar tuisdorp terugkeer om wraak te neem, maar uiteindelik leer oor vergifnis, eerlikheid en die verantwoordelikheid wat saam met haar keuses kom. Dit ondersoek ook belangrike kwessies in die verhaal, soos liefde, rassisme, materialisme en die invloed van die verlede op ’n mens se lewe. Die doel van die dokument is om die leser te help om dieper insig te kry in die betekenis en lesse van die roman.

Content preview

MOTIEWE‘n Motief is ‘n element wat kort-kort
in die roman voorkom.Die motiewe inDie
Driehoekige Sirkelis as volg:
•Die sirkel en driehoek gedagte.
Die liefdesdriehoek tussen Caro, Steve en Marcia wat in die verlede
afgespeel het enCaro, Steyn en Salome in die hede.Die sirkel verwys na
die insig wat Caro kry oor diekeuses wat sy uitgeoefen het, die invloed
wat dit op haar lewe gehad het en die besefdat sy ook verantwoordelik
is vir haar dade.Wanneer sy tot dié besef kom en Steve endie
gemeenskap vergewe, word sy verlos van die sirkel van verwyt,
vergelding en diegevoel van verontregting.

•Caro se drawwery
Caro het a.g.v. haar drawwery en beter eetgewoontes baie gewig verloor wat
daartoebydra dat haar selfbeeld baie verbeter het.Die drawwery is ook
simbolies dat syprobeer weghardloop van die verlede en al die pyn wat sy
daar ervaar het.As sy draf,ervaar sy kalmte in haar gemoed.

BOODSKAP
Die boodskap is die praktiese lewenslesse wat die roman die leser wil
leer.Dieboodskappe inDie Driehoekige Sirkelis as volg:

•Eerlikheid is belangrik in alle verhoudings.

•Vergelding bring nie geluk nie.Ter wille van jouself is dit beter om te
vergewe enaan te gaan met jou lewe.

, •Rassisme is onaanvaarbaar en veroorsaak konflik.Dit tas ook mense
semenswaardigheid aan.

•Geld en besittings bring nie geluk nie.
•Misplaaste waardes lei tot persoonlike en sosiale wanverhoudings en
geestelikerykdom word dikwels misgekyk.Caro kry eers later die insig
dat haar ouers searmoede nie haar menswaardigheid aangetas het nie.

•Geld wat stom is, maak reg wat krom is.Caro word deur Steve se pa
betaal omdie dorp te verlaat sodat sy familie nie die skande hoef te
beleef nie.

•‘n Liefdesverhouding kan net gebou word op eerlikheid en wedersydse
vertroue(Caro en Steyn) en nie op leuens en geheime nie (Steve en
Marcia)


Die titel bevat ‘n oksimoron omdat daar twee
teenstrydige sake langs mekaar gestelword.In
hierdie roman is daar van twee driehoeke ter
sprake:
•Caro–Steve–Marcia
•Caro–Steyn–Salome

 Die sirkel verwys na die insig wat Caro kry oor die keuses wat sy
uitgeoefen het, dieinvloed wat dit op haar lewe gehad het en die
besef dat sy ook verantwoordelik is virhaar dade.Wanneer sy tot
dié besef kom en Steve en die gemeenskap vergewe, wordsy
verlos van die sirkel van verwyt, vergelding en die gevoel van
verontregting.

Document information

Schooljaar
201
Uploaded on
March 30, 2026
Number of pages
10
Written in
2024/2025
Type
Summary
$9.11

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
3
Last sold
-


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions