Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 15 pages
Summary

Summary Graad 9 Geografie Kwartaal 2 (Kollig Op) Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 15 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Geografie Graad 9, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans. Module 2:  Ontwikkelingskwessies Eenheid 1:  Ontwikkelingkwessies Eenheid 2:  Faktore wat ontwikkeling beïnvloed Eenheid 3:  Geleenthede vir ontwikkeling Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

Sample
Summaries after sample

, E2: Faktore wat ontwikkeling beïnvloed E1: Ontwikkelingkwessies

Redes vir verskille in die ontwikkeling: Betekenis van ontwikkeling:

• Historiese faktore - paaie en spoorweë is • Ontwikkeling – die proses waardeur maatskaplike, ekonomiese en omgewingsinsette
hoofsaaklik gebou om die uitvoer van hulpbronne te gebruik word om die lewensgehalte te verbeter.
vergemaklik, eerder as om die plaaslike bevolking te • Ekonomiese ontwikkeling – die poging van die regering en gemeenskap om die
bevoordeel. lewenstandaard en ekonomiese gesondheid te verbeter.
• Gesondheid en welsyn – swak voeding, gebrek aan • Maatskaplike ontwikkeling – verbeterings in onderwys, gesondheidsorg en behuising.
mediese sorg en epidemies. • Omgewingsontwikkeling – verbetering van die omgewing (minder besoedeling).
• Handel - ryker lande stel dikwels die pryse vas, wat •
lei tot handelsoorskotte vir hulle en handelstekorte
Maniere om ontwikkeling te meet:
vir armer nasies.
• Tegnologie en industrialisasie - die meeste winste Ekonomiese aanwysers:


Sample
word teruggestuur na hul tuislande of • Bruto Binnelandse Produk (BBP) - die totale waarde van
aandeelhouers eerder as om in die ontwikkelende goedere wat geproduseer word en dienste wat gelewer
land te bly. M2: word in 'n land in 1 jaar.
• Onderwys - ’n Land benodig ’n geletterde en • Hoër per capita BBP = meer ontwikkelde land.
geskoolde werksmag om gemoderniseer te word en Ontwikkelings

Summaries after sample te groei.
• Politieke stabiliteit- stabiele regerings laat
beleggers toe om veilig te voel om besighede,
-kwessies (A)
• 'n Land met baie mense wat in landbou betrokke is, is nie
ontwikkel nie.

Maatskaplike aanwysers:
fabrieke of myne te begin. • Geletterdheid en onderwysvlakke.
• Geboortekoers, babasterftekoers en lewensverwagting.
• Indiensnemingskoers.
Verskille in die ontwikkeling rondom die wêreld:
• Sanitasie, gesondheidsorg, drinkbare water en elektrisiteit.
• Die Ontwikkelde Noorde het hoë BBP's per capita.
• Bevolking – ontwikkelde lande het laer geboortesyfers, stadiger natuurlike
aanwas, 'n laer proporsie kinders onder 12, 'n hoër proporsie mense wat in Die Menslike Ontwikkelingsindeks (HDI):
stedelike gebiede woon, en 'n hoër proporsie mense ouer as 60.
• Gesondheid – minder ontwikkelde lande het 'n hoër babasterftesyfer, laer • Neem BBP per capita, volwassene-geletterdheid en lewensverwagting in ag.
lewensverwagting, en minder mense per dokter en hospitaal. • Gee lande 'n telling tussen 0 en 1 vir welvarendheid, gesondheidsorg en
• Armer lande het laer vlakke van onderwys, voeding en energieverbruik en onderwys.
meer landbou. • Ontbossing, besoedeling en oorbevissing verlaag die lewensgehalte.
• •


•GR9 SW K2-M2 Breinkaart Kollig Op Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
March 20, 2026
Number of pages
15
Written in
2025/2026
Type
Summary
$5.39

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
21 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions