Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages
Summary

Summary Biologie opsomming Kw 1 Gr 9 CAPS

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages

Hierdie opsommings sluit in: - Veranderlikes - Selle as die basiese eenheid van lewe - DNS en oorerwing - Die verskille tussen plant- en dierselle - Selle in weefsels, organe en steelsels - Menslike voortplanting - Die stadiumss van voortplanting

Content preview

Veranderlikes
Onafhanklik – dit is die faktor wat ons kan manipuleer/verander.
Afhanklik – dit wat ons wil bepaal/toets/meet.
Vaste veranderlike – faktore wat altyd dieselfde moet bly.



Kriterium waaraan n hipotese moet voldoen
1. Daar moet n afhanklike en onafhanklike veranderlike wees
2. Daar moet n verwantskap wees
3. Moet toetsbaar wees



Selle as die basiese eenheid van lewe
Die struktuur van n sel
Daar is miljoene selle in die liggaam van n groot organisme.
Sommige organismes is weer so klein dat hulle hele liggaam net uit een sel bestaan.
Die selle in jou liggaam wissel in grootte, in struktuur en in funksie.
Plante- en dierselle besit gewoonlik ‘n:

• Selmembraan
• Sitoplasma
• Selkern
• Organelle soos mitochondria en chloroplaste
‘n Plantsel word deur ‘n selwand omring.

Die selmembraan
Die selmembraan is die buitenste laag van die lewende deel van n sel.
Die selmembraan omsluit die inhoud van die sel.
Dit is ‘n baie dun laag en by plantselle baie moelik om te sien omdat dit reg teen die selwand le
Selmembraan bestaan uit proteiene en vette.
Dit is baie belangrik vir die sel, omdat dit sorg dat die inhoud van die sel binne bly.
Dit reguleer ook die in-en uitbeweging van sekere stowwe
Dit beteken die membraan is differensieel deurlaatbaar.

, Die sitoplasma

Die sitoplasma vorm die grootste deel van die sel
Die sitoplasma is binne die selmembraan gelee en omring die selkern
Dit is ‘n jellieagtige stof wat hoofsaaklik uit water bestaan waarin talle ander stowwe opgelos is
Honderde chemiese reaksies vind in die sitoplasma plaas
Hierdie reaksies is almal verantwoordelik vir die metabolisme van die sel
Strukture, genaamd organelle, word in die sitoplasma aangetreff


Voorbeelde van organelle:
• Vakuole
• Chloroplaste
• Mitochondria

Die selkern is ook n organel en is gewoonlik die een wat die maklikste onder die mikroskoop sigbaar is

Die selkern

Die selkern beheer alles wat in die sel gebeur
Die selkern word omring deur ‘n dubbele kernmembraan met gaatjies, wat poriee genoem word
Dun draadjies, genaamd chromosome, is in suspensie in die nukleoplasma
Wanneer die sel nie verdeel nie, is die chromosome so lank en dun dat hulle onsigbaar is behalwe onder
‘n elektronmikroskoop
Een of twee liggaampies, genaamd nukleoli (enkelvoud: nukleolus), kom ook in die nukleoplasma voor


Die selkern:
• Beheer die struktuur en die werking van die sel
• Bevat die erflike eienskappe van die organisme



DNS en oorerwing
Elke chromosoom bestaan uit lang molekule van ‘n stof genaamd deoksiribonukleiensuur (DNS)
Chromosome dra DNS, wat die erflike materiaal of gene van norganisme is
Gene bepaal die kleur van jou hare, die kleur van jou oe en alle ander eienskappe
Genetiese siektes word ook deur gene gedra
Elke geen is ‘n stuk van ‘n DNS-molekuul
Die DNS van elke organisme is uniek

Connected book
 image
Karin H. Kelder, Carina van der Merwe Ken
Publisher: 2013 ISBN: 9781107649743 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Eenheid 1-3
Uploaded on
April 17, 2021
Number of pages
10
Written in
2021/2022
Type
Summary
$7.02

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeerNou
3.9
(8)
Sold
83
Followers
57
Items
38
Last sold
5 months ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions