Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 18 pages
Summary

Summary Graad 8 Geskiedenis Kwartaal 2 (Kollig Op) Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 18 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Geskiedenis Graad 8, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans. Geskiedenis: Module 2:  Die Minerale Rewolusie in Suid-Afrika: Eenheid 1:  Brittanje, diamantontginning en toenemende arbeidsbeheer en grondekspansionisme. Eenheid 2:  Goudmynontginning op groot dieptes aan die Witwatersrand vanaf 1886. Eenheid 3:  Die Minerale Rewolusie as ‘n keerpunt in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

Sample
Summaries after sample

, Geskoolde en ongeskoolde Blanke werkers Die ontdekking en ontginning
• Ongeskoolde blanke werkers was fortuinsoekers of delwers van goud aan die Witwatersrand
van diamantmyne.
• Kamer van Mynwese wou nie blanke ongeskoolde werkers • Goud is die eerste keer in Oos-Transvaal, naby
gebruik nie omdat hulle hoër betaling wou hê. die Blyderivier, ontdek.
• Blanke mynwerkers het toegang gehad tot vakbonde, erwe • ’n Goudstormloop het by die Witwaterrif,
en kon gesinne na dorpe bring. bekend as die Witwatersrand, begin.
• Die goud is beheer deur nuwe Randhere, wat
groot maatskappye gestig het.
• Diepvlakmynbou het verstedeliking en
Toenemende druk op vroue in E2: industrialisasie geïnisieer.
die reservate en die Goudmynontginning op •






Sample
verbrokkeling van gesinne
Boerdery het moeilik geword omdat vroue
verantwoordelik was vir die versameling van
water en vuurmaakhout, en beesversorging.
Grond het swakker geword weens die vroue se
groot dieptes aan die
Witwatersrand vanaf
1886 (A)
Hoe goud ontgin word
• Mynbou behels die grawe van 'n diep skag, die skep
van tonnels sywaarts van die skag, die



Summaries after sample
ondersteuning van die dak en kante met houtpale,
gebrek aan boerderykennis.
boor en blaas met dinamiet, die gebruik van
• Trekarbeidstelsel het stamtradisies en kultuur
swaarmasjinerie, en die vergruising en behandeling
vernietig en armoede veroorsaak.
van rotse met chemikalieë vir goudverfyning.


Trekarbeiders Ondergrondse toestande
• Belastingwette het swart mense gedwing om vir
• Risiko's = uiterste temperature, vogtigheid,
inkomste te werk en belasting te kan betaal.
oorstromings, donkerte, dakke wat inmekaar val,
• Die kampongstelsel is aangeneem vir beter beheer Die Randhere en die vorming van ontploffings, brande van giftige gasse, engtevrees,
en om diefstal te voorkom.
• Kampongs het oorvol en onhigiënies gewees, wat
die Kamer van Mynwese vermoeiende werk, inaseming van stof, swak
lugsirkulasie en modderstortings.
tot vinnige verspreiding van siektes gelei het. • Randhere was ryk nyweraars. •
• • Die hoofdoel was om myneienaars se belange
te dien en gemeenskaplike beleid oor arbeid
en verskafferspryse te bevorder.


GR8 SW-GESK K2-M2 Breinkaart Kollig Op Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

, Sample
Summaries after sample

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
March 9, 2026
Number of pages
18
Written in
2025/2026
Type
Summary
$4.38

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
22 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions