Ontleding van ‘n kunswerk
Hierdie inligting kan gebruik word met die bespreking van ‘n kunswerk.
Hierdie inligting geld vir Skilder, Beeldhou, Argitektuur en Ontwerp:
1. Kyk goed na die kunswerk.
2. Wie is die kunstenaar / ontwerper? Kyk van watter land die kunstenaar kom asook wanneer
hy/sy gelewe het.
3. Wat is die titel van die kunswerk en help die titel jou om die kunswerk te vestaan?
4. Kyk in watter jaar die werk geskep is.
5. Watter medium het die kunnstenaar gebruik – olie-, akriel-, of waterverf?
6. Kyk ook na hoe groot die kunswerk / ontwerp is.
7. Kyk ook na die ikonografie en ikonologie. Ikonografie verwys na die inhoud van die skildery.
Ikonologie verwys na die boodskap van die kunswerk.
8. Moenie skaam wees oor jou interpretasie nie.
Die kuns / ontwerp beginsels
Balans
Daar is vier verskillende tipes balans:
1. Simmertriese balans (formele balans)
2. Asimmetriese balans (informele balans)
3. Radiale balans
4. Kristallografiese balans
1. Simmetriese balans
Simmetriese balans kom voor wanneer al die dele van ‘n beeld gelyk gerangskik is rondom ‘n sentrale as.
Hierdie as kan horisontaal of vertikaal wees.
As die as vertikaal is beteken dit dat die linkerkant en regterkant bdieselfde lyk.
As die as horisontaal is sal die bokant en die onderkant dieselfde lyk.
• Simmetriese balans vorm ‘n spieelbeeld, dus is die een kant van ‘n ontwerp presies dieselfde as
die anderkant.
• Dit skep ‘n statiese gevoel.
• Dit skep ook voorspelbaarheid.
2.Asimetriese balans
As die dele aan verskillende kante van die as nie dieselfde lyk nie, maar daar is voorwerpe wat dieselfde
visuele gewig het, praat ons van asimetriese balans.