REKENAAR TOEPASSINGS TEG
Vraestel 2
STOOR TOESTELLE EN MEDIA
SSD
N stoortoestel wat geen bewegende dele het nie.
Dit is stiller en sterker as HDD. WErk vinniger as
tradisionele hardeskyf omdat dit data elektronies
stoor en nie magneties nie
VOORDELE
Skryfspoed is vinniger wat lei tot korter
aanskakeltyd en beter prestasie
NADELE
Duurder as HDD per GB Stoorspasie maar die
prysgaping word deur die jare kleiner
Onmoontlik om data te herstel
, 2
MEMORY CARD READER
N toestel wat aan n rekenaar gekoppel word
ontwerp om data uit verskillende soorte
stoormedia te aanvaar en te lees
VOORDELE
Dit dra beelde vinniger oor na n rekenaar
Minder krag word deur Kaart lesers gebruik
NADELE
Pas nie almal oral nie, sommige is enkelkaartlesers
en sommige is veelvuldige
Kan lastgi wees om n eksterne kaartleser saam te
dra
TOEVOER EN AFVOER TOESTELLE
MULTI TOUCH SCREEN
N Eienskap van n skerm wat toelaat om meer as
een punt wat gelyktydig aangeraak word te
registreer
VOORDELE
Bied meer funksies sonder die gebruik van
kieslyste