Summaries after sample
, Magnete het `n magneetveld en pole
Elektriese stelsels en beheer
• Magneetveld: ruimte rondom ’n magneet
• :
Hefbome en hidrouliese stelsels help om die omgewing te waar krag ervaar kan word.
beheer. • Trekkrag voelbaar: aan kante, bo en onder
• Module 5: fokus op elektriese stelsels en beheer. van die magneet.
Meganiese stelsels • Rigting van magneetveld: loop van
• Katrolle en hyskrane help met die herwinning van noordpool na suidpool.
afvalmetaal. • Teenoorgestelde pole trek mekaar aan.
• Elektromagnete word gevorm wanneer elektriese stroom
deur ’n spoel vloei.
• Magnetisme kan aan- en afgeskakel word.
E1:
Magnetisme Versorging van magnete
Sample
• Groot elektromagnete word gebruik om ysterhoudende
afvalmetaal op te tel en te skuif. • Doel: magnete moet versorg word sodat hulle
• Herwinning van afval beskerm die omgewing. goed werk en lank hou.
• Almal kan bydra deur afval by die huis en skool te herwin. • Hoe om ’n magneet te versorg:
• Moenie laat val of kap nie.
E1: Magnetisme •
Summaries after sample
Hou weg van hitte of vlamme.
• Magnetiet is ’n natuurlike rots wat yster aantrek. • Moenie selfde pole saam bêre nie.
• Dit is vernoem na Magnesië in Asië. • Bêre noordpool teen suidpool.
• Antieke Chinese het meer as 4 000 jaar gelede magnetiet gebruik om rigting te • Gebruik slagplaatjie op hoefmagneet wanneer
dit gebêre word.
bepaal.
• Magnetiet op hout in water het na die noorde gewys om matrose en reisigers te help
met navigasie. Magnetiese en niemagnetiese stowwe
• Magnetisme veroorsaak aantrekking en afstoting.
• ’n Magneet produseer ’n magneetveld waar kragte gevoel kan word. • Magneet – trek nie alle stowwe aan nie.
• Permanente magnete is altyd magneties. • Magnetiese stowwe – stowwe wat deur ‘n
• Tydelike magnete (elektromagnete) werk slegs wanneer ’n elektriese stroom vloei. magneet aangetrek word.
• Voorbeelde van permanente magnete: hoefmagnete en staafmagnete. • Niemagnetiese stowwe – stowwe wat nie
• Magnetiet is ’n natuurlike magneet. deur ‘n magneet aangetrek word nie.
• Mense maak kunsmatige magnete vir praktiese gebruike.
GR7 TEG K3-M5 Breinkaart Kollig Op Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
, Sample
Summaries after sample