Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Vraestel 2 Opsommings: Menslike Impak op die Omgewing

Rating
5.0
(1)
Sold
4
Pages
6
Uploaded on
27-03-2021
Written in
2020/2021

Opsomming van 2e deel van Vraestel 2: Menslike impak op die omgewing.  Atmosfeer en klimaat verander  Beskikbaarheid van water  Watergehalte  Verlies van biodiversiteit  Voedselsekuriteit  Wegdoening van soliede afval

Institution
Course

Content preview

4. Menslike impak op die omgewing
 Mense is afhanklik van die omgewing vir oorlewing
 Mens se gedrag en manier waarop mense die omgewing behandel, is in ‘n
direkte verhouding tot die oorlewing van die mensdom.
 Die omgewing is in ‘n krisis a.g.v. die impak wat die mens daarop het.
 Ons het die natuur so misbruik dat die omgewing nou druk uitoefen in
reaksie op ons wanbestuur van hulpbronne.



Oorsake en gevolge van menslike impak op omgewing

 Atmosfeer en klimaat verander
 Beskikbaarheid van water
 Watergehalte
 Verlies van biodiversiteit
 Voedselsekuriteit
 Wegdoening van soliede afval



Die atmosfeer en klimaatsverandering

Koolstofdioksiedemissies

- CO2 word in die natuur hersirkuleer tussen sellulere respirasie, fotosintese en
ontbinding
- CO2 is ‘n kweekhuisgas wat die warmte van die lug affekteer
- Brand van fossielbrandstowwe stel CO2 vry
- Afsaag van woude = minder plante neem CO2 op



“Koolstofvoetspoor” (Carbon footprint)

- Die koolstofdioksied wat inidividue in die lug vrystel as gevolg van hulle
aktiwiteite.
- Daar bestaan ‘n behoefte om koolstofvoetspoor te verminder



Ontbossing

, Dit is die permanente verwydering van bosse en bome.



Oorsake van ontbossing

1. Verstedeliking
2. Landbou
3. Hout vir brandstof
4. Timmerhout
5. Mineraalontginning
6. Traditionele geneesmiddels



Gevolge van ontbossing

1. Gronderosie
2. Vloede
3. Verlies aan biodiversiteit
4. Ontwrigting van watersiklus
5. Aardverwarming



Kweekhuiseffek

- Die atmosfeer is deurlatend vir sigbare lig
- Die meeste stralingsenergie word deur die aardoppervlak geabsorbeer en in
hitte-energie omgeskakel wat die aarde verhit
- Sommige hitte-energie word na atmosfeer uitgestraal en raak verlore in die
ruimte
- Kweekhuisgasse absorber hierdie strale (infrarooistrale) en word na
aardoppervlak en atmosfeer teruggekaats
- Die teruggekaatste strale verhit die atmosfeer bokant die aarde
- Kweekhuiseffek verwys dus na effek wanneer stralingsenergie vasgevang
word in glaspanele van kweekhuisgasse en hitte binne hou



Kweekhuisgasse

1. Waterdamp
2. Koolstofdioksied
3. Metaan
4. Oppervlak-osoon

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
March 27, 2021
Number of pages
6
Written in
2020/2021
Type
SUMMARY

Subjects

$4.76
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Also available in package deal

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
4 year ago

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
MelissaGeering Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
82
Member since
5 year
Number of followers
46
Documents
23
Last sold
1 month ago

4.3

7 reviews

5
3
4
3
3
1
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions