Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 19 pages
Summary

Summary Graad 8 Geografie Kwartaal 1 (Vandag) Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 19 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Geografie Graad 8, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans. Geografie: Onderwerp 1:  Kaarte en aardbolle: Eenheid 1:  Kaarte en atlasse. Eenheid 2:  Die aardbol. Eenheid 3:  Satellietbeelde. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

Sample
Summaries after sample

, Plekke in die nuus Breedteligging en lengteligging – grade en minute
• Atlasse gee ons insig in kwessies op die nuus. • Breedtelyne (oos na wes) word gebruik om te sê hoe ver noord/suid
• Help jou om te weet waar voorvalle plaasvind. van die ewenaar 'n plek is.
• Lengtelyne (noord na suid) word gebruik om te vertel hoe ver
oos/wes 'n plek vanaf die nulpremeridiaan is.
Skale
Hoe breedteligging en lengteligging gemeet word
Lyn- en woordskaal
• 1 graad (°) = 60 minute (').
• Lynskale op kaarte dui aan hoeveel eenhede • Koördinaat - elke plek waar 'n breedte- en lengtelyn kruis.
van 'n spesifieke afmeting op die kaart (bv.


Sample

cm of m) deur 'n ander afmeting op die
grond voorgestel word (bv. km).
Woordskale druk die skaal in woorde uit.
E1: Kaarte en
atlasse Gebruik die atlas-indeks om
plekke op ‘n kaart te vind
Verhoudingskaal • Vind die roosterblok-posisie en vind die


Summaries after sample
• Toon hoeveel eenhede (gewoonlik cm) op die grond
gelyk is aan een eenheid van dieselfde maat (cm) op 'n
kaart.
koördinaat-posisie.



Soorte skale in ‘n atlas
• 'n Vasteland word op 'n kleinskaalse kaart getoon.
Bepaal afstande op ‘n kaart • 'n Kaart van ‘n land het meer detail en is van 'n
kleiner area.
• Lê 'n stuk papier op die kaart – een rand moet
• 'n Kaart van ‘n plaaslike area sal 'n grootskaalse
deur die simbool van albei plek gaan. kaart wees - het die meeste detail.
• Merk die posisie op die papier van beide plekke.
• Lê die strook op die lynskaal – plaas die een merk Bereken afstande op ‘n kaart
op die 0 op die lynskaal.
• Lees die grondafstand. • Meet die afstand tussen 2 punte op 'n kaart met 'n
liniaal en vermenigvuldig dit met die skaalfaktor
(bv. 50 000 as die verhoudingskaal 1:50 000 is).
• Herlei die antwoord in kilometers.


GR8 SW-GEO K1 Breinkaart Vandag Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

, Sample
Summaries after sample

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
February 4, 2026
Number of pages
19
Written in
2025/2026
Type
Summary
$3.80

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions