Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Voedselverhoudings Inleiding tot ekologie
• Populasies – groep organismes van dieselfde spesie wat
Produsente in dieselfde gebied woon.
• Produseer hul eie voedsel deur fotosintese. • Gemeenskappe - verskillende spesies/bevolkings wat 'n
• Is nie afhanklik van ander organismes nie. gemeenskaplike area deel en van mekaar afhanklik is.
• Ekostelsels - bestaan uit 'n gemeenskap en sy
omgewing.
• Biosfeer – alle ekostelsels saam.
Verbruikers
• Herbivore – eet slegs plante.
• Karnivore – eet ander diere. M2: Interaksies en Ekostelsels
• Aasdiere – karnivore wat reste van ander
onderlinge Abiotiese komponente
Sample
diere eet.
• Omnivore - eet plante en diere. afhanklikheid binne • Lug en wind – vir vlieg en saadverspreiding.
• Detritivore en ontbinders – eet verrottende
plant- en dieremateriaal.
die omgewing (A) • Temperatuur, sonlig en skaduwee.
• Grond, klippe en rotse.
• Insektivore – klein soogdiere wat insekte eet. • Steil/vlak helling.
•
•
Summaries after sample
Ontbinders
Breek die reste van dooie plante en diere af.
Plaas voedingstowwe terug na die grond.
Energievloei: voedselkettings
•
Biotiese faktore
Biotiese faktore = lewende organismes soos
plante, insekte, voëls, reptiele, soogdiere en
mikro-organismes.
en viedselwebbe • Beïnvloed deur siektes, besoedeling, abiotiese
toestande en ander organismes.
Voedselkettings
• Produsente is eerstens, dan primêre verbruikers,
sekondêre verbruikers, tersiêre verbruikers en ontbinders.
Voedselwebbe
• Toon 'n reeks voedselkettings in 'n ekostelsel.
• Produsente is aan die onderkant, herbivore is in die middel,
en karnivore is bo.
•
K1-M2 Kollig Op Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR8
NW Breinkaart