Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 16 pages
Summary

Summary Graad 11 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 4 (Verken)

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 16 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 11, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 6:  Entrepreneurskap. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

H21: Hoe om ‘n opname te doen H22: Wat is die teikenmarksegment?
• Vraelyste is waardevol om inligting van groot groepe • Teikenbemarking behels die fokus op 'n spesifieke groep
in te samel en kan statisties geanaliseer word. kliënte eerder as om dieselfde produk aan almal te
• Verskaf duidelike instruksies. probeer verkoop.
• Hou vrae kort. • 'n Marksegment bestaan uit kliënte met gemeenskaplike
• Prioritiseer nodige inligting. behoeftes en belangstellings, wat verskil van ander
• Versprei vraelyste aan spesifieke individue. groepe, en dieselfde op ‘n bemarkingsaksie sal reageer.


Persoonlike onderhoude H21: •
Die bemarkingsproses
•• Persoonlike onderhoude verbeter resultate deur
Konseptoetsing
• • Situasie-analise - identifiseer gapings tussen wat
nie-verbale kommunikasie - liggaamstaal en en behoefte- verbruikers wil hê en wat beskikbaar is.
gesigsuitdrukkings.
• Berei 'n geskikte inleiding voor.
identifisering • Bemarkingstrategie - kies 'n teikenmarksegment
en posisioneer die produk in daardie segment.

Sample



Handhaaf 'n ontspanne en informele atmosfeer.
Gebruik die respondent se taal.
.
H22: Bemarking



bemarkingsmengselbesluite – produk, prys, plek,
promosie en personeel.
Implementering en beheer - pas die
advertensieboodskap aan om veranderinge in
Waarneming


Summaries after sample
• Waarnemingstegnieke maak direkte waarneming van die kliënt se

gedrag moontlik – meer akkuraat as gerapporteerde gedrag.
• Hierdie metode verwyder algemene foute in marknavorsing soos

verbruikersbehoeftes te voldoen.


Riglyne vir ‘n suksesvolle advertensie
geheueverlies en swak herroeping, asook die oorkoming van taalgrense. •
• Hou dit kort en eenvoudig vir maklike leesbaarheid.
• .
• Beskryf jou produk akkuraat.
Die produklewensiklus en sy stadiums • Gebruik treffende frases om potensiële kliënte se aandag te trek.

• Beklemtoon die beste kenmerke.
• Bekendstellingstadium – lae verkope waar 'n mark gevestig word en vraag • Voorsien genoeg agtergrondspasie.

opgebou word. • Gebruik 'n soort skrif wat maklik is om te lees.
• Groeistadium – vinnige groei, die produk is 'n sukses, en mededingers verskyn in
die laaste deel van hierdie stadium. •
• Volwasse stadium – mees winsgewend, verkope neem teen 'n stadiger tempo 6 kernbemarkingsbeginsels
toe, en mededinging kan lei tot 'n afname in markaandeel. •
• Afnamestadium – verkope afneem wanner die mark versadig raak, en jy moet die • Produseer wat verbruikers wil hê, teiken spesifieke markte,
produk verander of 'n nuwe produk maak om by huidige tendense te pas. analiseer mededingende voordeel, bou netwerke en verhoudings,
bevredig kliëntebehoeftes, skep 'n winsgewende verkoopsvolume.

GR11 VS K4-O6 Breinkaart Verken • Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

,Sample
Summaries after sample

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 9, 2026
Number of pages
16
Written in
2025/2026
Type
Summary
$6.15

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions