Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 31 pages
Summary

Summary Graad 11 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 3 (Verken)

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 31 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 11, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 1:  Die verbruiker. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

Wat beinvloed uitgawe-/
Statistiek Suid-Afrika
bestedingspatrone?
• Statistiek Suid-Afrika (SSA) – doen elke 5 jaar opnames om
Die sosio-ekonomiese vlak van statistieke oor inkomste- en bestedingspatrone in te samel.
• VPI – lys van produkte en dienste wat Suid-Afrikaners
‘n individu of ‘n huishouding meestal koop en word gebruik om inflasie te meet.
• Individue in die lae-inkomstegroep prioritiseer • SSA vergelyk inkomste en uitgawes van verskillende rasse,
basiese noodsaaklikhede. ouderdomme, inkomstegroepe en geslagte, stedelike en
• Die middel-inkomstegroep waardeer basiese landelike inwoners en mense in verskillende provinsies.
noodsaaklikhede, opleiding en belegging in hul • .
kinders se toekoms, met leefstyl-items as • .
sekondêre prioriteite.
• Die middel- tot hoë-inkomstegroep bestee H1: Inkomste en •
meer geld aan luukse goedere en dienste. uitgawes van Inkomstebronne van Suid-
Sample



Die hoë-inkomstegroep bestee nog meer geld
aan ekstra luukse goedere en dienste.
.
Suid-Afrikaanse
huishoudings




Afrikaanse huishoudings
Nie-finansiële inkomste - produkte en dienste
wat verkry word sonder om geld te gebruik.


Summaries after sample



Tipes huishoudings en die
stadium in die gesinlewensiklus
• Gesinne met kinders op skool spandeer 'n groot bedrag



Finansiële inkomste – geld wat 'n persoon/
huishouding binne 'n spesifieke tydperk ontvang.
.

geld aan skoolfondse, sporttoerusting, afrigting en •
vervoer. Ander faktore wat
• Gesinne met volwasse kinders kan meer geld spandeer •
bestedingspatrone beinvloed
aan persoonlike belangstellings en stokperdjies.
• . • Kulturele en geloofgebruike beïnvloed wat mense koop en verbruik.
• Woongebiede - beïnvloed eiendomsbelasting, versekering en
• onderhoud.
Ouderdom
• Houdings teenoor verbruik, prysveranderings, nuwe produkte, hoër
•• Die 20-24 ouderdomsgroep spandeer meer geld aan verwagtinge, stygende geletterdheidsvlakke, groeiende bewustheid
elektronika en toestelle. van die statuswaarde van handelsmerke en verstedeliking het alles ‘n
• Die 45-48 ouderdomsgroep spandeer meer geld aan invloed op bestedingspatrone.
vakansies. • .
• . • .
• .
GR11
• VS K3-O1 Breinkaart Verken Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)


,Die Suid-Afrikaanse Buro vir Kredietinligting van verbruikers
Standaarde (SABS) wat die kredietburo opteken
• Verbruiker se kredietinligting - kredietgeskiedenis, finansiële
• Verantwoordelik vir die ontwikkeling, instandhouding
geskiedenis en ander inligting, soos hul werksrekord.
en bevordering van Suid-Afrikaanse Nasionale
• Retensietydperk - die tyd wat 'n kredietburo inligting van 'n
Standaarde (SANS).
verbruiker se kredietrekord mag hou.
• Beskerm menslike gesondheid, veiligheid en die
omgewing deur gestandaardiseerde kwaliteit.
• SABS fokus op die ontwikkeling van standaarde en
vrywillige sertifisering. Verbruikersregte en wat om te
• NRVS fokus op die wetlike afdwinging van verpligte H5: Beleide en doen as jy verkeerdelik gelys word
spesifikasies om die publiek te beskerm.
praktyke vir
• Kredietverskaffers moet jou 20 werksdae kennis gee
verbruikers-
Sample beskerming (B)

voordat hulle enige negatiewe inligting aan 'n
kredietburo voorlê.
Jy het die reg om presies te weet watter inligting gelys
word.
Hoofareas wat die WVB dek • Jy het die reg om enige verkeerde inligting wat deur 'n

Summaries after sample


Almal is geregtig op dieselfde prys, kwaliteit en diensvoorwaardes.
Herstelwerk vereis 'n kwotasie wat die verbruiker moet goedkeur
voordat die werk begin.

kredietburo gehou word, te betwis.
Sodra hulle in kennis gestel is, moet die buro die
betwiste inligting onmiddellik van die publiek wegsteek.

• Lokaasbemarking, negatiewe-opsie bemarking en verwysingsverkope
is onwettig.
• Maatskappye word verbied om oorverkope of oorbespreking te doen. Verbruikersregte kragtens die WVB
• Lojaliteitsveldtogte en kompetisies moet billik en eerlik wees.
• Beskerming teen diskriminasie.
• Verbruikers het 5 dae om van plan te verander oor 'n aankoop.
• Verbruikers word beskerm teen misleidende praktyke.
• Verbruikers kan kontrakte of bêrekoopooreenkomste kanselleer.
• Reg op privaatheid.
• Voorafbetaalde kaarte en koopbewyse moet vir ten minste 3 jaar
• Reg om te kies.
geldig bly.
• Inligting moet in gewone taal verskaf word.
• Defekte of onveilige items kan binne 6 maande terugbesorg word vir
• Billike en eerlike verhandeling.
herstelwerk, vervanging of terugbetaling op die verskaffer se koste.
• Verseker dat kontrakte nie onbillik is nie.
• Voetstoots – koop goedere net soos hulle is.
• Verbruikers het die reg op veilige, hoëgehalte goedere en dienste.
• Verantwoordelikheid van verskaffers.


GR11 VS K3-O1 Breinkaart Verken Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

,Sample
Summaries after sample

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 9, 2026
Number of pages
31
Written in
2025/2026
Type
Summary
$5.83

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions