Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages
Summary

Summary Graad 11 Verbruikerstudies Opsommings Kwartaal 3 (Verken)

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Verbruikerstudies Graad 11, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Verken” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 1:  Die verbruiker. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

Wat beinvloed uitgawe-/
Statistiek Suid-Afrika
bestedingspatrone?
• Statistiek Suid-Afrika (SSA) – doen elke 5 jaar opnames om
Die sosio-ekonomiese vlak van statistieke oor inkomste- en bestedingspatrone in te samel.
• VPI – lys van produkte en dienste wat Suid-Afrikaners
‘n individu of ‘n huishouding meestal koop en word gebruik om inflasie te meet.
• Individue in die lae-inkomstegroep prioritiseer • SSA vergelyk inkomste en uitgawes van verskillende rasse,
basiese noodsaaklikhede. ouderdomme, inkomstegroepe en geslagte, stedelike en
• Die middel-inkomstegroep waardeer basiese landelike inwoners en mense in verskillende provinsies.
noodsaaklikhede, opleiding en belegging in hul • .
kinders se toekoms, met leefstyl-items as • .
sekondêre prioriteite.
• Die middel- tot hoë-inkomstegroep bestee H1: Inkomste en •
meer geld aan luukse goedere en dienste. uitgawes van Inkomstebronne van Suid-
• Die hoë-inkomstegroep bestee nog meer geld •
aan ekstra luukse goedere en dienste. Suid-Afrikaanse Afrikaanse huishoudings
• . huishoudings • Nie-finansiële inkomste - produkte en dienste
wat verkry word sonder om geld te gebruik.
• Tipes huishoudings en die • Finansiële inkomste – geld wat 'n persoon/
huishouding binne 'n spesifieke tydperk ontvang.
• stadium in die gesinlewensiklus
• .
• Gesinne met kinders op skool spandeer 'n groot bedrag
geld aan skoolfondse, sporttoerusting, afrigting en •
vervoer. Ander faktore wat
• Gesinne met volwasse kinders kan meer geld spandeer •
bestedingspatrone beinvloed
aan persoonlike belangstellings en stokperdjies.
• . • Kulturele en geloofgebruike beïnvloed wat mense koop en verbruik.
• Woongebiede - beïnvloed eiendomsbelasting, versekering en
• onderhoud.
Ouderdom
• Houdings teenoor verbruik, prysveranderings, nuwe produkte, hoër
•• Die 20-24 ouderdomsgroep spandeer meer geld aan verwagtinge, stygende geletterdheidsvlakke, groeiende bewustheid
elektronika en toestelle. van die statuswaarde van handelsmerke en verstedeliking het alles ‘n
• Die 45-48 ouderdomsgroep spandeer meer geld aan invloed op bestedingspatrone.
vakansies. • .
• . • .
• .
GR11
• VS K3-O1 Breinkaart Verken Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)


, Stappe in huishoudelike begroting Die huishoudelike begroting as
‘n instrument om finansiële
Stap 1: Lys jou verwagte inkomste
bronne te bestuur
• Sluit alle bronne van inkomste in.
• Begroting - gedetailleerde ontleding van jou totale
• Totale netto inkomste – tel alle inkomste by nadat
inkomste en beplande uitgawes vir ‘n spesifieke periode.
alle aftrekkings van bruto inkomste gemaak is.
• Hoekom jy moet begroot:
• .
o Jy kan sien hoeveel geld jy beskikbaar het.

Stap 2: Beraam uitgawes o Bly in beheer van jou geld.
o Om ‘n rekord van besteding te hou.

• Vaste uitgawes - spesifieke, vaste bedrae wat gewoonlik H2: Die o Besluit hoeveel jy kan bekostig om te spandeer –
'n kontrak of ooreenkoms behels. voorkom impulsiewe besteding.
• Veranderlike uitgawes - uitgawes wat verander as gevolg huishoudelike o Skep 'n spaarplan – beskerm jou teen die finansiële
van wisselende pryse, veranderde behoeftes of begroting gevolge van onverwagte uitgawes.
veranderde omstandighede. o Bereik 'n finansiële doelwit.
• Nie-noodsaaklike/luukse uitgawes is opsionele uitgawes. o Betaal skuld af.
• Nooduitgawes kom onverwags op. • .
• .
• •
Stap 3: Bereken die verskil tussen inkomste
• •
en uitgawes, en bepaal spaargeld Beginsels van begroting en
persoonlike finansiële bestuur
• 'n Begroting wat toon dat inkomste uitgawes oorskry, lei tot 'n netto wins –
rykdom vergroot. • Bepaal jou behoeftes en begeertes.
• As uitgawes inkomste oorskry, lei dit tot 'n netto verlies – rykdom verminder. • Stel realistiese doelstellings en doelwitte.
• Spaar geld vir groot aankope in plaas daarvan om 'n lening uit te neem. • Beheer en boekstaaf besteding.
• . • Bestee minder as wat jy verdien.
• . • Berei vir die onverwagte voor.
• Stap 4: Evalueer jou begroting • Laat jou geld werk.
(track, trim, target) • .
• •
• Sommige uitgawes moet dalk besnoei word om binne die begroting te bly.
• Inkomste = uitgawes + spaargeld. •
• .


GR11
• VS K3-O1 Breinkaart Verken Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

, Aankoopmetodes van goedere en dienste Banksake
Kontanttransaksies Soorte bankrekeninge
• Note en munte. • Spaarrekeninge:
• Tjeks - 'n trekker met 'n lopende rekening gee hul bank o Jy kan enige tyd geld deponeer of onttrek.
opdrag om 'n spesifieke begunstigde te betaal. o Lae rente.
• Posorder - gekoop by 'n poskantoor vir 'n klein kommissie.
• Kontant by bestelling (KBB) - betaling word gemaak op • Geldmarkrekeninge:
dieselfde tyd as wat die bestelling geplaas word. o Hoër rente as standaard spaarrekeninge.
• Kontant by aflewering (KBA) - betaling word slegs gemaak o Vereis 'n groot minimum saldo.
wanneer die goedere fisies afgelewer word. H3: Banksake-
• Debietkaarte - 'n elektroniese alternatief vir kontant wat • Vastedeposito-rekeninge:
direk aan 'n spaar- of lopende rekening gekoppel is. en
o Hoë rentekoerse omdat die bank jou geld vir 'n
betaalmetodes vasgestelde tydperk kan uitleen.
o Fondse word weggesluit totdat die tydperk
eindig - gereelde deposito's word nie toegelaat
Krediettransaksies nie.
• Huurkoopooreenkoms of afbetaaltransaksie-ooreenkomste: • Lopende (tjek-) rekeninge:
o Jy kry die goedere onmiddellik, maar jy besit dit eers sodra die laste o Gebruik 'n tjekboek of debietkaart vir daaglikse
betaling gemaak is. transaksies en betalings
o Word gebruik vir duur goedere. o Verdien gewoonlik nie rente op die balans nie.
• Bêrekoop-ooreenkomste: • Daggeldrekening:
o Die winkel sit die item opsy terwyl jy 'n deposito en paaiemente betaal. o Maklike toegang tot fondse sonder 'n vaste
o Jy ontvang die goedere eers sodra die hele bedrag betaal is. beleggingsperiode, alhoewel 'n minimum saldo
vereis word.
• Kredietrekeninge: o Maak voorsiening vir addisionele deposito's en
o Maandelikse of kliënterekeninge – 'n tipe nie-wentelkredietrekeninge wat maklike oordragte via
gebruik word vir dienste soos elektrisiteit, water of mediese rekeninge. internetbankdienste/OTM'e.
o Winkelkaarte - kleinhandelaars verskaf 'n kaart met 'n vasgestelde
kredietlimiet gebaseer op jou kredietwaardigheid.

• Kredietkaarte.



GR11 VS K3-O1 Breinkaart Verken Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 9, 2026
Number of pages
27
Written in
2025/2026
Type
Summary
$6.15

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions