100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 10 Geskiedenis Kwartaal 2 (Ace It) Opsommings

Rating
-
Sold
-
Pages
53
Uploaded on
07-01-2026
Written in
2025/2026

Slegs Opsommings vir Geskiedenis Graad 10, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Ace It” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 3:  Die Franse Revolusie Onderwerp 4:  Transformasies in Suidelike Afrika na 1750

Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
January 7, 2026
Number of pages
53
Written in
2025/2026
Type
Summary

Subjects

Content preview

Hoe het die Franse Rewolusie die grondslag vir
Waarom is daar in 1789 ontevredenheid in Frankryk?
modern demokrasieë gelê?
• Franse Rewolusie het onder die Ou Regime (ou bedeling) geleef – gebaseer op feodale
• Frankryk was ’n groot land in Sentraal-Europa. stelsel.
• In 1789 het Parys meer as ’n half miljoen inwoners gehad. • Feodalisme het in die 18de eeu in meeste Europese lande geheers.
• Die meeste was kleinboere wat die grond bewerk het. • Feodalisme het beteken dat laer klasse onderdruk was en geen politieke verteenwoordiging
• Al was Frankryk welvarend, was die kleinboere baie arm. of stem in die regering gehad het nie.
• Hulle het onder die feodale stelsel geleef, bekend as die • Gewone mense is deur konings en keisers beheer, wat onbeperkte mag gehad het.
Ou Regime/Ou Orde. • Daar was sommige lande waar hervormings ingevoer is en veranderinge gemaak is.
• Die koning het sy posisie geërf en volgens godgewilde reg
geheers.
Koning Louis XVI – Frankryk
• Gewone mense het geen politieke sê gehad nie.
• Franse mense het onder die feodale stelsel (Ancient Regime) geleef.
• Nuwe idees van vryheid, gelykheid en broederskap het
• Koning Lodewyk XVI was ‘n absolute monarg – het volgens


Sample
mense geïnspireer om die stelsel uit te daag.
godgewilde reg regeer.
• Hierdie idees het die grondslag van moderne demokrasieë
• Hy het sonder ‘n parlement regeer – niemand kon sy besluite
gelê. O3: Die bevraagteken nie.
Franse Koning George III – Brittanje
• Grondwetlike monargie is in die 17de eeu in Brittanje gevestig.
Revolusie
• Die monarg het beperkte magte gehad.





Summaries after sample
Frankryk in 1789
Wat is ‘n rewolusie?

Rewolusie – Afkomstig van die Engelse woord ‘revolve’- om om te draai, of terug
te verander.
• Brittanje het ‘n parlement gehad, maar stemreg was tot die
hoërklasse beperk.
• Tsaar Peter I – Rusland
• Tsaars van Rusland was outokratiese heersers.
• In die 17de en 18de eeue het verligte Tsaars politieke en sosiale
• Politiek – om die regeringstelsel te verander. hervormings ingevoer, maar lyfeienes is nie bevry nie.
• Rusland was nie ‘n ware demokrasie nie – feodalisme was besig om
Verandering Verandering uit te sterf.
• Kan onderhandel word. • Kan gewelddadige en bloedige • Feodalisme het tot die einde van die 18de eeu bestaan.
• Soos in 1994 in Suid-Afrika - omverwerp van die politieke orde •
die nuwe demokratiese wees. (Net soos Franse
regering – Apartheidsregering Rewolusie) Hoe het die ekonomiese situasie in Frankryk gelyk?
vervang het.
• Franse regering het geld deur belasting ingevorder.
• Meerderheid belasting is deur die derde stand betaal.



GR10 GESK K2-O3 Breinkaart Ace It Copyright © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

, Wat het die opkoms van die Sotho-kininkryk onder
Moshoeshoe gelei?
O4: • Basotho-koninkryk onder Moshoeshoe:
Watter omstandighede het tot die vorming van Vervolg • Geleë in Caledonriviervallei.
die Gaza-staat gelei? • Een van die mees suksesvolle state tydens die tyd van moeilikhede.
• 1824: volgelinge na Thaba-Bosiu verskuif (plat, fortagtige berg).
Gaza-koninkryk: • 1820’s: Caledonvallei versteur deur Boer-, Griekwa- en Kora-stropers.
• Gelei deur Soshangane (militêre leier onder Zwide). • Bied beskerming, vrede en sekuriteit aan verskeie groepe.
• 1819: mense na suidelik Mosambiek verskuif ná Ndwandwe se verbrokkeling.
• Doel: beheer ivoorhandel in Delagoabaai.
• Kleinere hoofmanskappe onafhanklik → beskerm buitewyke en koning
• Soshangane absorbeer verowerde hoofmanskappe in Gaza via Amabutho-stelsel.
se beeste.
• 1828: aanvalle van Shaka en Dingaan afgeweer (handel in Delagoabaai).



Sample
Koninkryk uit verskillende etniese groepe saamgestel.
• Portugese nedersettings in Inhambane betaal heffings ná 1834 oorwinning. • Nie gesentraliseer nie → geen amabutho-stelsel.
• Buiteposte van Gaza geroof, nie vernietig nie. • Mafiso-stelsel: beeste aan lojale volgelinge gegee.
• Groei beïnvloed huidige Mpumalanga- en Limpopo-provinsies. • Middel 1830’s: magtigste staat in die gebied.
• 1820–1830’s: grootste en magtigste staat in noorde. • Geskiedkundiges: Moshoeshoe suksesvol as diplomat en strateeg.
• Geleë in Mosambiek → strek van Zambezi tot suid van Limpopo. •


Summaries after sample • Strategieë en alliansies:
• Alliansie met magtige Pedi in die noorde.
• Beeste as huldeblyk aan magtige hoofmanskappe (Zoeloe) gestuur.
• Jaarlikse huldeblyk van kraanvoëlvere aan Shaka.
• Huweliksbande om verhoudings met ander groepe te vestig.
• Perde en gewere van Kaapkolonie gekoop.
Moshoeshoe: • Ndebele verslaan → beeste aan Mzilikazi vir noordelike trek gestuur.
• Bewus van nuwe invloede op sy koninkryk. •
• Waarde van sendelinge besef → Eugene Casalis in 1833 naby Thaba Bosiu
gevestig.
• Casalis: vriend en adviseur van Moshoeshoe → skryf briewe aan Kaapse regering.
• Ander bedreiging: Boere trek noorde toe en na Natal.
• Aanvanklik Boere verwelkom → hoop hulle sal vinnig beweeg.
• 1840’s: spanning → Boere maak private aansprake op Basoetoe-grond.




GR10 GESK K2-O4 Breinkaart Ace It Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

, Sample
Summaries after sample

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
549
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
694
Last sold
19 hours ago

4.4

67 reviews

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions