Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Ken & Verstaan) Opsommings
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.