Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Kollig Op) Opsommings
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 8, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans. Geografie: Module 2: Klimaatsreke: Eenheid 1: Faktore wat temperatuur en reënval beïnvloed. Eenheid 2: Die klimaat van Suid-Afrika. Eenheid 3: Klimaat oor die wêreld heen. Geskiedenis: Module 2: Die Minerale