Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Vandag) Opsommings
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 8, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans. Geografie: Onderwerp 3: Nedersetting: Eenheid 1-3 Geskiedenis: Onderwerp 7: Die stroomloop vir Afrika: Eenheid 1-2