Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Kollig Op) Opsommings
Opsommings vir Kwartaal 4 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek. Geografie: Eenheid 1-3: Handel en vervoer oor die wêreld heen | Handel en vervoer in Suid-Afrika | Mense en vervoer in stedelike gebiede. Geskiedenis: Eenheid 1-4: Redes waarom die Eerste Wêreldoorlog uitgebreek het | Verskillende aspekte van die ervarings in die Eerste Wêreldoo