Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Kollig Op) Opsommings
Opsommings vir Kwartaal 3 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek. Geografie: Eenheid 1-3: Nedersetting en grondgebruik | Grondgebruik op lugfoto’s en grootskaalkaarte | Verstedeliking. Geskiedenis: Eenheid 1-2: Europese kolonisasie van Afrika in die laat 19de eeu | Gevallestudie: Die Ashanti-koninkryk.