Rédigé par des étudiants ayant réussi Disponible immédiatement après paiement Lire en ligne ou en PDF Mauvais document ? Échangez-le gratuitement 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Aperçu 1 sur 3 pages
Resume

Summary Super helpful notes for your assignment and exam preparation

Document preview thumbnail
Aperçu 1 sur 3 pages

This document contain lecture notes and summaries the first two Onderwerpe (Eenheid 1 and 2) and can give you a great idea about the first two Eenhede of the prescribed book for this module. It can also help you with your first or second assignment of the module and can also help you prepare notes for the exams.

Aperçu du contenu

AFK1502:Studie-Eenheid 1- n Inleiding tot Kommunikasie
 Kommunikasie in ons samelewing:
-Beter tegnologie kan nie alleen lei tot beter kommunikasie nie.
-Tradisionele taalonderwys het n groot bydra gedra tot die
verswaking en verwaarlosing van kommunikatiewe vaardighede.
-Onderwyser moet n meer “kommunikatiewe benadering tot
taalonderrig” het.

 Kommunikasie doelwitte:
-Daar is 3 verskillende soorte kommunikasie doelwitte, naamlik
“Oorredend, Informatief, Instruktief”
-Ons gebruik kommunikasie daagliks om inligting oor sake of gebeure
oor te dra. Dis ook die doel van baie “boeke, tydskrifte en brosjures”.
-Tekste soos “voorgeskrewe boeke, nuusberigte in koerante” verwys ons
as “Informatiewe tekste”.
-In “gebruiksaanwysings of handleidings” kry ons gewoontlik instruksies
oor hoe om sekere dinge te doen of dit te voltooi. Ons gebruik
kommunikasie om instruksies aan ander oor te dra of te gee.
Tekste wat instruksies gee oor hoe om sekere dinge te doen, verwys ons
as “Instruktiewe tekste”.
-“Politieke toesprake, voorligtingstekste, advertensies” word dikwels
gebruik om mense te oorreed of oor te haal tot n sekere standpunt.
Ons gebruik daagliks kommunikasie om ander te oorreed. Hierdie
tekste verwys ons as “Oorredende tekste”.


 Kriteria vir suksesvolle kommunikasie:
-Die kwaliteit van kommunikasie kan getoets word, deur die
kommunikasie te onderskei tussen 3 kriteria:
“ Steenhouder e.a. (1992:15)”
1. Die effektiwiteit of doeltreffendheid: die mate waarin die
beoogde doel bereik word.
2. Die doelmatigheid: die gemak waarmee die
kommunikasieverloop.
3. Die aanvaarbaarheid: die vraag of daar in die kommunikasie
gehou word by sosiale en etiese norme.

 n Eenvoudige kommunikasiemodel:

Infos sur le Document

Publié le
21 décembre 2025
Nombre de pages
3
Écrit en
2023/2024
Type
Resume
$8.30

Mauvais document ? Échangez-le gratuitement Dans les 14 jours suivant votre achat et avant le téléchargement, vous pouvez choisir un autre document. Vous pouvez simplement dépenser le montant à nouveau.
Rédigé par des étudiants ayant réussi
Disponible immédiatement après paiement
Lire en ligne ou en PDF

Seller avatar
Ashwin20
4.0
(1)
Vendu
3
Abonnés
3
Éléments
34
Dernière vente
3 année de cela




Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Vous travaillez sur vos références ?

Créez des citations précises en APA, MLA et Harvard avec notre générateur de sources gratuit.

Vous travaillez sur vos références ?

Foire aux questions