Die laaste Karretjiegraf – ‘n Drama
Riana Steyn en Athol Fugard
[AFRIKAANS EAT DRAMA]
,AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf 2026
GRAAD 11
Bladsy 1 van 24
, AFRIKAANS EAT GR 11 DRAMA: Laaste Karretjiegraf 2026
Die laaste karretjiegraf - Riana Steyn
Die titel van die drama:
A. Wie was die KARRETJIEMENSE
Die Karretjiemense was destyds versprei oor die Karoo, en kon gevind word op Beaufort-Wes,
Carnarvon, Cradock en Hanover, op Loxton, Middelburg, Noupoort en Prieska, ook in
Richmond, Steynsburg en Strydenburg.
Maar Michael het sy navorsing beperk tot die groepe rondom Colesberg en Victoria-Wes, omdat
die grootste konsentrasie Karretjiemense hier gewoon het.
“Met tye was daar tot vyftig karretjies en gesinsgroepe bestaande uit ’n paar honderd mense.”
Hy vertel daar was in die vroeë jare negentig na raming 5 000 Karretjiemense oor die lengte en
breedte van die Groot-Karoo versprei, maar dat presiese getalle nie vasgestel kon word nie
omdat die mense voortdurend rondtrek. Sedertdien het dié getal dramaties gekrimp.
Die mense maak hul bestaan as skaapskeerders op Karooplase, en als wat hulle besit, word op
hul donkiekarretjies saamvervoer. ’n Staning, die plek waar hulle oornag, kan teen ligdag die
volgende oggend verdwyn met die mense, honde, katte, hoenders, huisware, komberse en
sinkplate wat as tydelike skuiling gebruik is daarmee saam – alles op die donkiekar gelaai.
The donkey-cart people of the Karoo, once commonly sighted, are seldom seen along the long
and dusty roads of the Karoo. Itinerant labourers and sheep shearers by trade, their way of life
is dying out. Many are now found in urban clusters or squatter camps found around many Karoo
towns. Referring to these camps as “Tamatie Straat” (the end of the road) they face extreme
Bladsy 2 van 24