Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages
Summary

Summary Graad 10 RTT Opsommings Kwartaal 3 (Rekenaaars, deel van jou lewe)

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) Graad 10, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Rekenaars, deel van jou lewe” Handboek in Afrikaans. Afdeling 2:  Netwerk- en Internettegnologieë. Afdeling 3:  Woordverwerking. Afdeling 4:  Sigbladverwerking. Afdeling 5:  Aanbiedings. Afdeling 6:  Bestuur van inligting. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

M2.3: Die wêreldwye web M2.2: Basiese beginsels van netwerke

Webblaaie en webwerwe Klein netwerke
• Webwerf – 'n groep verwante webblaaie wat • PAN – netwerk georganiseer rondom 'n individu/groep
op dieselfde webadres gestoor word. met 'n reikafstand van 'n paar meter
• Webblad – dokument op die web wat in 'n • HAN – klein netwerk binne 'n huis wat toestelle verbind.
webblaaier besigtig word. M2.2: Basiese •
• Tuisblad – eerste blad van die webwerf wat
inligting oor die webwerf se doel en inhoud beginsels van
• Die opstel van ‘n klein netwerk
bevat. netwerke
• Webbediener – rekenaar wat aan die internet • Hardeware:
gekoppel is en webwerwe huisves. o Sluit al die toestelle in – slimfone, drukkers, ens.
• . M2.3: Die o Switch – koppel rekenaars in 'n netwerk met kabels


Sample wêreldwye web om kommunikasie moontlik te maak.
• o Roeteerder – laat 1 of meer toestelle toe om aan
Webadresse netwerke te koppel.

• “com” en “net” – word vir enige organisasie gebruik en word • Konneksiemetodes:

Summaries after sample

nie deur 'n geografiese afkorting gevolg nie.
biz (besigheid), edu (onderrig), gov (regering), org (nie-
winsgewende organisasie), co (maatskappy), ac (akademiese
organisasie).
o Gekabelde konneksies vereis dat 1 punt van die kabel
in die toestel ingeprop word, en die ander punt in die
switch/router ingeprop word.
o Koordlose konneksies vereis 'n WiFi-toegangspunt en
• za (Suid-Afrika), uk (Verenigde Koninkryk), sa (Saoedi-Arabië), gebruik radiogolwe vir konnektiwiteit.
au (Australië), nz (Nieu-Seeland), us (Verenigde State) ls
(Lesotho). • Sagteware – beheer sekuriteit en kommunikasie in die
netwerk.


Deurblaai en soek •

• Webblaaier - toepassingsprogram wat jou toelaat om die •
Koppeling aan die internet
web te bekyk en te verken. • ISP - maatskappye wat internettoegang en -dienste aan individue en
• Soekenjin - word gebruik om dokumente op 'n web te soek organisasies teen 'n maandelikse fooi verkoop.
deur sleutelwoorde/frases te gebruik. • Koppeling met kabels - ADSL (Asymmetric Digital Subscriber Line) en vesel.
• Koordlose koppelings - laat mobiele toegang tot die internet toe.

• Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR10
• RTT K3-A2 Breinkaart RDVJL Handboek: Rekenaars, deel van jou lewe

,Sample
Summaries after sample

,Sample
Summaries after sample

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
November 14, 2025
Number of pages
27
Written in
2025/2026
Type
Summary
$6.18

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
1 day ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions