Voegwoorde groepe
Ons het voorheen genoem dat daar verskillende voegwoorde groepe is
wat ons van moet weet om die regte besluit te maak. Daar is drie
voegwoorde groepe wat ons gebruik. Kom ons kyk na elk van die
voegwoord groepe.
There are three voegwoorde groepe that we use in Afrikaans. Let's look at
the voegwoorde groepe rules:
Groep 1: Die maatjies
Wanneer ons voegwoorde in Groep 1 gebruik, bly die sin se woordorde
dieselfde. Met ander woorde, die sinne is maatjies en pas goed saam
sonder om die woordorde te verander.
When using voegwoorde in Groep 1 we don't change the word order of
the sentence.
Sin 1 + voegwoord + Sin 2
Hier is die voegwoorde wat in Groep 1 val:
Maar - but
En - and
Of - or
Want - because
Dog - but
‘n Baie maklike manier om hierdie groepie voegwoorde te onthou is deur
die MEOW DOG akroniem te onthou!
Ek is opgewonde. Dit is my verjaarsdag. (want)
Ek is opgewonde want dit is my verjaarsdag.
Groep 2: Die paartjies
In die tweede groepie moet ons die werkwoord van die tweede
sin skuif sodat dit langs die voegwoord staan, soos maatjies langs mekaar.
‘n Maklike manier om hierdie groep te onthou is dat al die ‘d’
voegwoorde (behalwe ‘dat’ en ‘dog’) aan hierdie groep behoort.