• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 3 pages
Summary

Summary Hersiening van materiale ne klassifikasie

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 3 pages

Jy kort die! (Jy kort die!)

Content preview

Eenheid 1:
Hesiening van materiale en klassifikasie:
Mengesels: Homogeen en Heterogeen: Suiwer stowwe: Elemente en verbidnings
Definieer homogene mengsel: ‘n mengsel van uniforme Definieer element: ‘n suiwer stof bestaande uit een tipe
samestelling en waarin alle komponente in dieselfde fase is. atoom.
Definieer heterogene mengesel: ‘n mengsel van nie- Definieer verbinding: ‘n suiwer stof bestaande uit twee of
uniforme samestelling waarvan die komponente maklik meer verskillende elemente.
geïdentifiseer kan word Definieer suiwer stof: ‘n stof wat nie deur fisiese metodes in
eenvoudiger komponente opgebreek kan word nie.

Klassifiseer stowwe as suiwer stowwe:
Aktiwiteit 3 bladsy 16 en 17
Name en formules van stowwe:
3. Die simbole van die elemente kan gebruik word om
Die volgende is ’n paar riglyne vir die benaming van verbindings voor te stel, bv. FeS, NaCl, KBr en H2O. Dit
verbindings: word die chemiese formules genoem. In die eerste drie

1. Die verbinding se naam sal altyd die name van die voorbeelde, is die verhouding van die elemente in elke
elemente wat deel daarvan vorm insluit. verbinding 1:1. Dus is daar

• ’n Verbinding van yster (Fe) en swawel (S) is ystersulfied een atoom yster vir elke swawel atoom in die verbinding. In
(FeS) die laaste voorbeeld

• ’n Verbinding van kalium (K) en broom (Br) is (H2O) is daar twee atome waterstof vir elke atoom suurstof in
kaliumbromied (KBr) die verbinding.

• ’n Verbinding van natrium (Na) and chloor (Cl) is 4. ’n Verbinding kan ione ( ’n ioon is ’n atoom wat elektrone
natriumchloried (NaCl) verloor of bygekry het)

2. In ’n verbinding, word die element aan die linkerkant van bevat. Hierdie ione kan enkelvoudig (bestaan uit net een
die Periodieke Tabel eerste gebruik by die benoeming van element) of meervoudig
die verbinding. In die voorbeeld van NaCl, is natrium ’n
(bestaan uit verskeie elemente) wees. Sommige van die
groep 1 element op die linkerkant van die tabel, terwyl chloor
meer algemene ione en hul
in Groep 7 is aan die regterkant van die tabel. Natrium kom
dus eerste in die verbinding se naam voor. formules word in tabel 2.3 en tabel 2.4 gegee. Jy behoort al
hierdie ione te ken.
Dieselfde geld vir FeS en KBr.

Document information

Schooljaar
3
Uploaded on
October 13, 2025
Number of pages
3
Written in
2025/2026
Type
Summary
$20.00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
8
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions