• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages
Summary

Summary Chemie Graad 10 Kwartaal 1

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages

Die gaan jou stukke help!

Content preview

Eenheid 3:
Die atoom basiese boustene van materie

Atoommodelle:

Beskryf die vernaamste bydraes (Dalton, Thomson, Rutherford, bohr, Chadwick) tot die atoommodel wat vandag gebruik word.

Dalton:
o Alle materie bestaan uit klein, harde, onverdeelbare
deeltjies wat atome genoem word.
o Die atome van dieselfde elemente is identies.
Atome van verskillende elemente verskil.
o Verbindings word genoem wanneer atome in ‘n
spesifieke verhouding kombinieer.
o ‘n Chemiese reaksie behels die herrangskikking van
atome. Dit verander op die manier wat dit
John Dalton (1766-1844)
saamgestel is.
o Atome kan nie geskep of vernietig word nie.




Biljardbalmodel van die atoom
Thomson:
o Elektriese lading bestaan uit klein negatief gelaaide
deeltjies.




Thompson se rosyntjiekoekmodel
Rutherford:
o Goudfoelie-eksperiment uitgevoer met radioaktiewe
deeltjies
o Die soort radioaktiewe deeltjies wat gebruik word
word (𝛼 - deeltjies) genoem.
o Doel van eksperiment:

, - Vas te stel waar die protone in ‘n atoom gestel
is.
o Waarnemings tydens eksperiment:
- Die meeste 𝛼 - deeltjies het geen afwyking
getoon nie en onveranderd deur die goudfoelie
beweeg
- Somminge 𝛼 - deeltjies het effens van rigting
verander
- Somminge 𝛼 - deeltjies is heeltemal teggekaats
o Gevolgtrekkings:
- Grootste volume met ‘n baie klein massa, gevul
word.
- Positiewe deeltjies is in die middel van die kern
van die atoom




Bohr:
o Die verskynsel van lynspektra
o Elke lyn in die spektrum stem ooreen met die lig van
definitiewe energie.
o Dit impliseer die bestaan van lynspektra en dat
atome slegs lig van sekere energieë uitstraal.

Bohr se teorie opgesom:
1. Elektrone beweeg om die atoomkern in een van die
verskeie energievlakke om die kern.
2. Elektrone met deiselfde energie beweeg in
dieselfde energievlak.
3. Die energievlakke verder vanaf die kern het ‘n hoër
energie as energievlakke nader aan die kern.
4. Energievlakke nader aan die kern word eerste met
elektrone gevul.
5. Elke energievlak word aangedui deur die letters K,
L, M, N, O, P, Q of deur die syfers 1-7.

Document information

Schooljaar
3
Uploaded on
October 13, 2025
Number of pages
5
Written in
2025/2026
Type
Summary
$61.40

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
8
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions